Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Is die Mercedes “bestuur”?
2013-08-02 "Wat mnr Smith presies gedoen het, sê die hofverslag ook nie, maar op 'n manier het hy die aansitter van die motor in werking gestel, en omdat die motor in rat was, het dit vorentoe gespring."LitNet Akademies-resensie-essay: Alfabet van die voëls – ’n Intertekstuele labirint
2013-08-01 Naudé keer na sestien jaar in die buiteland terug na Suid-Afrika. Alfabet van die voëls is deels die produk van ’n meestersgraadstudie in kreatiewe skryfkuns onder leiding van Marlene van Niekerk aan die Universiteit Stellenbosch.Julle kan nie ’n egte gemeenskap sonder ons wees nie
2013-08-01 Laurie Gaum lees en bespreek Eileen en Geoff Stenekamp se Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun.Willem Pelser van RSG se eie keuse
2013-07-31 "Naomi Meyer gesels met musikante, musiekkenners en musiekliefhebbers in die wêreld van klassieke musiek. Vandag is Willem Pelser – aanbieder van U eie keuse – aan die woord."ATR reik uit na skool in KZN
2013-07-30 "Bonfa Dlamini is ‘n Afrikaansonderwyser wat met sy passie vir Afrikaans ‘n verskil maak. Dit was duidelik te sien in die getal leerders wat sy vak neem toe die ATR (Afrikaanse Taalraad) by sy skool opgedaag het."Experi-Maatjies: Wie is hulle?
2013-07-30 "Dis Nasionale Wetenskapweek. Op Facebook verskyn daar 'n uitnodiging vir skoolkinders om foto's van hul tuiseksperimente te plak - en pryse te wen. Naomi Meyer het gaan ondersoek instel."Foto: Nog ses BPhil-studente gaan bydraes vir LitNet lewer
2013-07-30 Gedurende die volgende paar maande vind samewerking tussen LitNet en Universiteit Stellenbosch se Departement Joernalistiek plaas. Ses BPhil-studente het op 30 Julie 2013 by LitNet kom inloer om idees uit te ruil.Kokstad se straatligte toegelig
2013-07-30 "Die dorpie het metterjare so ontwikkel dat die munisipaliteit in 1906 'n kontrak met 'n firma gesluit het vir die beligting van Kokstad se strate saans met gasligte."Monument: Gesprek oor om die boek op te rig
2013-07-30 Danila Liebenberg voer 'n onderhoud met Maretha Maartens oor haar jongste roman.Schreiner Karoo Writers’ Festival: Lisa Ker-Antrobus interview
2013-07-29 The Karoo Writers' Festival will take place in Cradock from 9 to 11 August 2013. Lisa Ker-Antrobus, organiser of the festival, tells Naomi Meyer what visitors to the festival can look forward to.Poeding, port en poësie op Taaldag
2013-07-26 Kom geniet ‘n Poeding, port en poësie-aand met drie gewilde Afrikaanse kunstenaars op Woensdag 14 Augustus, Taaldag, in die Paarl. Dit word aangebied deur die Wynland Dameskring in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum en –monument.Kettinggesprek: In Niemandsland
2013-07-26 Koos Kombuis en Stef Bos se konsert Niemandsland word op Woensdag 4 September by die Namibiese Woordfees in Windhoek gehou. Hulle noem dié gesprek: "KOOS en STEF praat KAK."St James Church shooting: Twenty years on
2013-07-25 On 25 July 1993 a shooting was carried out at the St James Church in Cape Town. Twenty years on, Naomi Meyer speaks to the rector, Mervyn Eloff.Afrikaners is nostalgierig: Afri-Frans as vertaling van identiteit
2013-07-24 "Afri-Frans word as deel van die nostalgie-genre in die Afrikaansgesinde musiekbedryf gesien, en die vertaalkundige dimensie van Afri-Frans, wat die vertaling van ’n aantal liedjies van Afrikaans na Frans behels, word binne hierdie “nostalgie” geïnterpreteer as wisselwerking, deur middel van vertaling, van taal en verskeie aspekte van identiteit."Annelie Botes-onderhoud: "Die spies deur jou eie hart”
2013-07-23 Gisela Ullyatt gesels met Annelie Botes tydens die Vryfees oor Swart op wit.Is universiteite besig om hulleself te vervreem?
2013-07-19 Gert van der Westhuizen skryf oor die moderne universiteit.Daders, mededaders, medepligtiges, mede-als
2013-07-19 Ons lees omtrent daagliks in die koerante dat daar meerdere mense betrokke is by die pleeg van misdade, en daarom word daar in ons reg onderskei tussen daders, mededaders, medepligtiges en begunstigers.LitNet Akademies-resensie-essay – “Over de gehele oppervlakte een veld”: Alfred Schaffer en Mark Rothko
2013-07-17 "Soos verderaan sal blyk, staan die poësie van Schaffer in ’n ingewikkelde verhouding tot die werklikheid. Hy is sekerlik nie, in die konvensionele sin, ’n 'betrokke' digter nie."“poetry oo die liewe annie anne kant” – Ronelda Kamfer gesels met Nathan Trantaal oor Chokers en Survivors
2013-07-17"As daa een ding is wat ek gelee et van opgroei in Bishop Lavis issit dié: daa is niks meer unimportant as die liewens van arm mense nie. As arm mense doodgan los hulle niks agte nie, niks trace dat hulle exist et ie. Vi my is my writing history as told by the losers."
