Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Real TV Africa: Volhoubaar?
2013-09-23 "Dit behoort verwelkom te word dat bruin mense ’n eie TV-kanaal – Real TV Africa – gaan kry."Politokrasie: ’n Peiling van die dwanglogika van die territoriale staat en gedagtes vir ’n antwoord daarop
2013-09-20 "Met ’n dapper boek wat nie slegs die staatlike paradigma aan die kaak stel nie, maar ook die staatsonderdanigheid en verskuilde ideologiese voorkeure van Malan se eie akademiese gebied, het hy Suid-Afrikaners en deelnemende demokrate wêreldwyd die groot guns bewys om hulle te herinner daaraan dat hulle politieke lot in hulle eie hande is, en nie afhang van ’n eie staat of ’n sterk leier nie."Sailor Malan: Vergete vryheidsvegter vir demokrasie?
2013-09-19 "Sailor Malan se deelname aan die Tweede Wêreldoorlog aan Britse kant was in die eerste plek en primêr vanuit ? morele standpunt. Die beskerming van die demokrasie en menseregte teen die fascisme van die Nazi's en hul bondgenote was eerste prioriteit."Wie is Walkie Talkie?
2013-09-19 "’n Outlet vir drie ouens wat baie common ground tussen hulle het wat die kuns en perspektief betref (en baardstyl)."Fokusberoep: Towenaar
2013-09-18 Al ooit oorweeg om vir jou kruideniersware te betaal met geld wat jy verdien het deur 'n towenaar te wees? Abrakadabra: Hier is 'n onderhoud met een.Dalk is hier legendariese probleme
2013-09-18 "Die Oos-Kaapse multimiljoen-projek wat die Home of Legends heet, is vanuit die staanspoor in omstredenheid gedompel omdat dit na bewering mense volgens politieke affiliasie en ras of etnisiteit uitsluit."Clover Aardklop 2013: macbeth.slapeloos
2013-09-17 Marthinus Basson het macbeth.slapeloos vir vanjaar se Clover Aardklop verwerk. Daar is bloed, 'n opstand, 'n verbrokkelende huwelik en 'n vrou wat slaapwandelend deur die kasteel se gange dwaal. Hy vertel vir Naomi Meyer van die produksie.Welkom tuis, Adam Small
2013-09-17 Dit was voorwaar 'n historiese oomblik, Saterdag 14 September. Net mooi 'n jaar nadat Small die Hertzogprys ontvang het (12 September 2012, om presies te wees), het hy besluit om sy stilte te verbreek.Nietige pactum successorium
2013-09-17 "Maar dit kan dalk, as gevolg van die regsreëls wat ek hier bo verduidelik het, ongeldig wees. As jy oor sulke kontrakte of oor die geldigheid van jou testament twyfel, gaan soek regsadvies by jou prokureur."ATKV-Woordveertjies 2013
2013-09-16 Die ontvangers van 2013 se ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 13 September by D’Aria in Durbanville aangewys. Izak de Vries het foto's geneem.Mediavryheid op NWU se Potchefstroomkampus
2013-09-11 PEN Afrikaans, ’n groepering skrywers, joernaliste, uitgewers, akademici en ander woordpraktisyns wat hul onder meer vir mediavryheid beywer, vind die sluiting van die Noordwes-Universiteit se studentekoerant, Die Wapad, ongerymd en betreurenswaardig.Anastasia de Vries oor Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun.
2013-09-11"Jou kind is jou kind, ongeag. Volmaak geskape deur die Here onse God. Punt. Durf ek, wat myself ’n Christen noem, dan sy handewerk bevraagteken die dag as en wanneer my kind haar gay-wees aan my toevertrou?"
