Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Aan Erik. Ter herinnering.

Abraham H de Vries 2013-06-12 "Dit was Erik. Dit is ook die eintlike storie van Cheviot Place 6. Dit is nou verby. Dit was nie net ’n gebou nie. Dit gaan nooit verby nie." Abraham H de Vries bring hulde aan Erik Laubscher.

SBA besoek Laerskool Rietenbosch in Cloetesville

Naomi Meyer 2013-06-12 Die hoof uitvoerende beampte van die SBA, Danie van Wyk, oorhandig aan Roy van Rooyen, skoolhoof van Laerskool Rietenbosch in Cloetesville, boeke met die oog op die toerus van die skool se biblioteek.

Die verhaal van Racheltjie de Beer binnekort in Nederlands

2013-06-12 Die groot Nederlandse uitgewershuis Mozaïek het so pas bekend gemaak dat hulle die Afrikaanse trefferboek, Die verhaal van Racheltjie de Beer, geskryf deur Brett Michael Innes, 2013 in Nederlands gaan vertaal en uitgee.

Versari in re illicita

Gustaf Pienaar 2013-06-11 "Gedurende die herfs van 1959 het ene Van der Mescht en sy vriend Arie Groesbeek in Groesbeek se huis ’n verbinding van goud en kwik op ’n stoof tot kookpunt verhit met die doel om die goud daaruit af te skei."

Skadebeheer

Reusedwerg 2013-06-11 Ek weet nie of ek onnodig verbouereerd is of nie maar hier kom 'n ding en dit is nie modder nie. Waarom die ewe skielike besoek van die VSA se president? Wat het of wat gaan gebeur.

Brief uit Parys: Michael Le Cordeur

Michael le Cordeur 2013-06-09 Ons het vandag hier in Parys aangekom, maar nie sonder probleme nie – ons vlug was ’n hele paar uur vertraag. Nietemin is ons veilig, en dis seker al wat belangrik is.

Mandeladag 2013: Gee jou boek vir Mamelodi

Reineth Prinsloo 2013-06-07 Reineth Prinsloo het besluit Mandeladag en die 67 minute diens hoef nie tot een dag per jaar beperk te word nie. Sy vertel van 'n lees- en boekeprojek wat aan Mandeladag gekoppel is.

Afrikaans op die lug in die Wes-Kaap

Danie van Wyk 2013-06-06 "Afrikaans  gons behoorlik op die luggolwe van die Wes-Kaap die afgelope paar maande met die totstandkoming van twee nuwe radiostasies in Kaapstad."

Hoekom doen ons Afrikaners dit?

Jan Rap 2013-06-05 Hoe sou dinge gelyk het as ons nog murg in ons pype gehad het, as Afrikaans ons erns was, as ons geag was deur sake-ondernemings omdat Afrikanerondersteuning vir hulle belangrik is?

PEN-verklaring oor digitale vryheid

2013-06-05 PEN erken die potensiaal van digitale media as ’n middel om die fundamentele reg op vrye meningsuiting te verwesenlik. Die PEN-verklaring oor digitale vryheid is nou beskikbaar in Afrikaans.

Versigtig met die kaas!

Gustaf Pienaar 2013-06-04 "Om kaas te eet kan lewensgevaarlik wees," sê regter Hiemstra in 'n hooggeregshofuitspraak van 1964.

Laurie en Frits Gaum: Praat Verby Grense

Johannes Comestor 2013-06-04 "Die boek is eintlik 'n poging enersyds om aan Laurie die geleentheid te gee om sy leefwyse te regverdig en andersyds om Frits die kans te bied om groter begrip vir gays te wek."

LitNet Akademies-resensie-essay: Só maak Afrikaans ons

Sandra Troskie Academic research 2013-06-04

"Kan ons kennis van die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans ons dalk help om iets van die passie te verstaan wat sommige van haar gebruikers vir haar het?"

Belangrike samewerkingsooreenkoms tussen Akademies onderteken

Carina van der Walt 2013-06-04 Beide die Koninklike Vlaamse Akademie van België vir Wetenskap en Kuns (KVAB) en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) het deur stormagtige tye van ontwikkeling gegaan. Hulle grootste ooreenkoms lê miskien opgesluit in ’n taalstryd.

Skrywers en boeke op RSG kry 'n nuwe aanbieder

Ilse Salzwedel, Naomi Meyer 2013-06-04 "Oe, die tegnologie was aanvanklik moeilik! Dis beslis nie vir sissies en blondines nie." Ilse Salzwedel oor die radio-ateljee.

ATR reik uit na Eersterust in Pretoria

Michael le Cordeur 2013-06-04 "Foeitog, en die ouma wat met ’n klokhelder stem ingesit het, is blind, maar met haar gees skort daar niks nie!"

Verpligte Zoeloe by UKZN: bestuursbesluit, plekhouer of veeltaligheidsbaanbreker?

Jaco Alant 2013-06-04 "... taal was maar altyd ’n voorwendsel vir iets anders. Nou wil ek nie voorgee dat UKZN se gebasuinde ontwikkeling van die Zoeloetaal sonder meer gaan oor 'ras' nie. Maar dat dit wel gepaard gaan met ’n stywe dosis ideologie ... is redelik seker."

Die krimpende Rand

Jaco 2013-06-03 Ten tye van ‘n swak Rand vermeerder inflasie weens minder beskikbaarheid vir binnelandse konsumpsie en meer vir uitvoere.

Ek is jammer Angus …

Jan Rap 2013-05-31 So, ek stel dit weer:  Moenie dink Afrikaans word gered deur dit bloot te praat nie. 

Vir Perdebytjie (en Dolf)

Chris Dippenaar 2013-05-31 Die eerste bron wat ons het wat 'n vlees en bloed Jesus beskryf is die boek van Markus wat deur meeste skoliere gedateer word na die jaar 70.
Top