Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Die skrywer het nié die laaste sê nie: Koos Prinsloo se onvoltooide nalatenskap

Riana Scheepers 2008-04-02 Dit gaan in hierdie lesing hoofsaaklik oor die onvoltooide literêre nalatenskap van Koos Prinsloo, met ander woorde, oor die lewendige gesprek wat sy verhaalbundels ontlok, selfs na sy dood, en die dokumente wat reageer op sy verhale verhale wat as "fiksie" verskyn het.

Oor woorde, woordgevoeligheid en woordkunswerke: Haydee Morgan-Hollander gesels met Helena Gunter

Haydee Morgan-Hollander, Haydee Morgan-Hollander 2008-03-27 Op ’n plaas in AfrikaHelena GunterISBN: 9780798148382 Uitgewer: Human en RousseauKlik hier en koop Op 'n plaas in Afrika by Kalahari.net Helena Gunter het op ’n ...

Op my duimnael
Van die redakteur: 27.03.08

Etienne van Heerden, Etienne van Heerden 2008-03-27 André P Brink se Ander lewens (Human & Rousseau)

Koos Prinsloo se wenverhaal, "Die wond"

Hennie Aucamp 2008-03-27 In 1991 was ek vir ’n tweede keer die hoofbeoordelaar vir De Kat se groot kortverhaalwedstryd. Dit was ’n spanningsvolle aangeleentheid, want die verhale in die eindliga was uitmuntend en het, gehaltegewyse, só na aan mekaar ...

Koos Prinsloo - 'n naam gekoppel aan omstredenheid

Joan Hambidge 2008-03-27 Die naam Koos Prinsloo was en is gekoppel aan omstredenheid. Koos Prinsloo was ’n tydgenoot in die onrustige tagtiger- en negentigerjare toe almal aan almal se kele was. Nie alleen was dit die tyd van apartheid, noodtoestande en seksuele ...

Jou woorde eet

Reinet Nagtegaal 2008-03-27 Praatjie gelewer by die Woordfees 2008: Filosofiekafee (ondersteun deur De Kat) Skrywers word maklik bestempel as storiespinnners. Asof verbeelding ons enigste werktuig is (en dan moet 'n mens daai woord verbeelding tussen aanhalingstekens sit om ...

'n Gesprek tussen Hambidge en De Villiers rondom die verskyning van Vervreemdeling

Joan Hambidge, IL de Villiers Skrywersonderhoude 2008-03-26

Hoe oud was jy toe jy vir die eerste keer begin gedigte skryf het?

Ander hoofde, ander sinne:oor dagboeke; veral twee

Hennie Aucamp Menings 2008-03-17 Die gay skrywer het ’n belangrike bydrae tot die dagboekliteratuur van die twintigste eeu en tot op hede gelewer. In die twee belangrikste dagboek-bloemlesings van onlangse tye, The Assassin’s Cloak: an anthology of the World’s greatest diarists (2000) en The Secret Annexe: an anthology of War Diaries (2004), saamgestel deur die Skotse egpaar Irene en […]

Heupvuur-vrae aan Joan Hambidge

Joan Hambidge, Melt Myburgh Skrywersonderhoude 2008-02-27

Die literator en skrywer Joan Hambidge tree by die volgende geleenthede op tydens die Stellenbosse Woordfees wat van 3 tot 8 Maart 2008 gehou word.

Die opgesmukte seun: ’n verhaal uit Gay New York, circa 1890

Hennie Aucamp Seminare en essays 2008-02-11 “I cannot help vanishing, disappearing and dissolving. It is my foremost trait.” : Stephen Crane in ’n brief aan Ripley Hitchcock, 1896. “Lives do not have plots, only biographies do.” : Guy Davenport in sy opstel “Stephen Crane”, The Hunter Gracchus, 1996. 1 Die gay gemeenskap is geneig om selebriteite vir die “clan” op te […]

Protes – in die proses

Naomi Meyer 2008-02-07 Etienne van Heerden het na aanleiding van sy "Op my duimnael" vir 'n paar skrywers wat hy gemeen het van hom sal verskil, gevra om te reageer. Hier is Naomi Meyer se reaksie: Wat verwag ’n gemeenskap van sy skrywers en ...

Op my duimnael
Van die redakteur: 07.02.08

Etienne van Heerden 2008-02-06 Ek beveel aan ...

Wees subversief

Izak de Vries 2008-02-05 Etienne van Heerden het na aanleiding van sy "Op my duimnael" vir 'n paar skrywers wat hy gemeen het van hom sal verskil, gevra om te reageer. Hier is Izak de Vries se reaksie: Ek verwys graag na Etienne van Heerden se eerste ...

Om die gees te gee

Jaco Botha 2008-02-05 Etienne van Heerden het na aanleiding van sy "Op my duimnael" vir 'n paar skrywers wat hy gemeen het van hom sal verskil, gevra om te reageer. Hier is Jaco Botha se reaksie: The art of losing isn't hard to master; so many things ...

Die kajuitjonge en die swart matroos

Seminare en essays 2008-02-05 1 In 1895 het die Oscar Wilde-verhore plaasgevind, en in dieselfde jaar het die Portugees-Brasiliaanse klassieke werk Bom-Crioulo van Adolfo Caminha verskyn. Volgens EA Lacey, wat dié boek opnuut in Engels vertaal het as The Black Man and the Cabin Boy (1982), is Bom-Crioulo die eerste moderne gayroman, en as sodanig verdien dit die aandag […]

Die primitiewes

Koos Kombuis 2008-01-29 Op die rand van ’n woestyn. Etlike eeue voor Christus. Josua en die Israeliete val die Beloofde Land binne. Die heidene se afgode word afgebreek en verbrand. Een na die ander marsjeer hulle die vreemde stede binne, dood vroue en kinders, ...

Op my duimnael
Van die redakteur: 30.01.08

Etienne van Heerden 2008-01-29 Ek beveel aan ...

In weerwil van glansender hare en bultender spiere – Hennie Aucamp in gesprek oor ? Vreemdeling op deurtog

Melt Myburgh 2007-12-20 Hennie Aucamp se ? Vreemdeling op deurtog het onlangs by Protea Boekhuis verskyn. Melt Myburgh het in Desember 2007 ? gesprek met hom gevoer in Stellenbosch se Protea Boekwinkel.

Maskew Miller Longman Letterkundeprys:
10 vinnige vrae aan François Bloemhof

Naomi Bruwer, François Bloemhof Skrywersonderhoude 2007-11-12

Die wenners van die eerste Maskew Miller Longman Letterkundeprys vir jeugromans is onlangs bekend gemaak. François Bloemhof is as naaswenner in die Afrikaans-kategorie aangewys vir sy jeugroman, Stad aan die einde van die wêreld. ...

Denkt Benali aan Mulisch, of denkt Mulisch aan Benali

Hendrik-Jan de Wit 2007-10-31 Een alchemist op zoek naar de hoogste staat van verlichting. Hij kent het werk De Goddelijke Komedie beter dan de schrijver Dante zelf dit werk zou kennen. Hij is altijd ironisch over zichzelf. Hij voelt zich jong voorbestemd tot grote daden, maar ...
Top