Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Verlore varkie

Gustaf Pienaar 2013-08-08 Vandeesweek se hofsaak vertel die amper droewige verhaal van 'n boer, ene mnr Scheepers van Vryburg, wat in die middel-sestigerjare van die vorige eeu vyf varke met sy bakkie dorp toe vervoer het.

Michael le Cordeur gesels oor Kaaps

Michael le Cordeur, Naomi Meyer Academic research 2013-08-08

"... dit bewys dat leerders wat in Kaaps opgroei, beter vaar in toetse as die toetse in Kaaps gestel word. Tans moet hulle uit boeke lees wat ver verwyderd is van hul huistaal."

Het jy ’n storie oor jou ontmoeting met Nelson Mandela?

Melanie Verwoerd 2013-08-08 Former ANC MP and ambassador to Ireland, Melanie Verwoerd, in conjunction with Tafelberg Publishers, is compiling a collection of anecdotes from people who have met Nelson Mandela at some stage in their lives for a special tribute book to honour the father of our nation.

lKh? da !hoa 2013: Press release

Chrisna Beuke-Muir 2013-08-06 "By means of the first Namibian Word Festival, the lKh? da !hoa, I want the public to  acknowledge and give hope to the people in our country who create art even if they are poor and not always in a position to have the luxury of studying."

Namibiese Woordfees 2013: lKh? da !hoa

Chrisna Beuke-Muir, Naomi Meyer 2013-08-06 Die Namibiese Woordfees vind vanjaar vir die eerste keer plaas – op 2 tot 7 September 2013. Naomi Meyer het by Chrisna Beuke-Muir, feesorganiseerder, van 'n Afrikaanse fees elders in Afrika gaan hoor.

Veronica – die kleur van liefde

Alita Steenkamp, Naomi Meyer 2013-08-06 Maar die verhaal, gebaseer op die werklikheid, handel oor baie meer as net Veronica se oorsprong en kinderjare. Dis 'n storie oor 'n vrou se hartseer en haar uitstyg bo haar omstandighede. Naomi Meyer het met Alita Steenkamp, die skrywer van die ware verhaal van Veronica van Vollenhoven, gesels.

Taaldiens by die Suid-Afrikaanse Polisiediens

Danie van Wyk 2013-08-06 "Dit het onlangs aan die lig gekom dat daar lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is wat nie Afrikaans-taalvaardig is nie, maar wel in ’n gemeenskap/dorp gestasioneer word wat van huis uit Afrikaans is."

The spokespeople that won’t speak

Xanthe Hunt 2013-08-05 Why is the beautiful but earwormish “Adiemus” one of the theme tunes to a Johannesburg journalist’s life? It is provincial government’s ”hold” tone.

ATR steun regering se taleplan

Afrikaanse Taalraad 2013-08-05 Die Afrikaanse Taalraad (ATR) is positief oor die nuwe voorgestelde die taleplan vir skole in Suid-Afrika wat bepaal dat elke kind ‘n derde taal – Afrikataal – moet aanleer. Dit was die algemene gevoel na ‘n gesprek wat ‘n afvaardiging van die ATR met amptenare van die Departement Basiese Onderwys gevoer het. Die plan dek 'n beplanning tot 2026. Die Taalraad is spesiaal, as rolspeler in die talebestel van ons land, genooi om aan die gesprek deel te neem.

’n Bymekaarkom ter viering van vrouekrag

Afrikaanse Taalraad 2013-08-05 Die Afrikaanse Taalraad (ATR) bied op 9 Augustus ‘n Vrouedag-geleentheid aan onder die tema Vrouedag, Vrouekrag! Dit vind plaas by die Studentesentrum van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie in Wellington, ’n hanetreetjie vanwaar die ATR vyf jaar gelede tot stand gekom het

Kaaps is nie 'n joke-taal – Robert J Pearce antwoord Nathan Trantraal

Robert J Pearce Academic research 2013-08-05

"Nathan, jy is verkeerd as jy die twee gekanoniseerde swart Afrikaanse skrywers Adam Small en Peter Snyders soos volg beskuldig: 'En dit is wat ek teen (die bruin skrywers) Adam Small en daai Peter Snyders het … hulle het dit ’n joke-taal gemaak.'"

Is die Mercedes “bestuur”?

Gustaf Pienaar 2013-08-02 "Wat mnr Smith presies gedoen het, sê die hofverslag ook nie, maar op 'n manier het hy die aansitter van die motor in werking gestel, en omdat die motor in rat was, het dit vorentoe gespring."

LitNet Akademies-resensie-essay: Alfabet van die voëls – ’n Intertekstuele labirint

Marietjie Lambrechts 2013-08-01 Naudé keer na sestien jaar in die buiteland terug na Suid-Afrika. Alfabet van die voëls is deels die produk van ’n meestersgraadstudie in kreatiewe skryfkuns onder leiding van Marlene van Niekerk aan die Universiteit Stellenbosch.

Julle kan nie ’n egte gemeenskap sonder ons wees nie

Laurie Gaum 2013-08-01 Laurie Gaum lees en bespreek Eileen en Geoff Stenekamp se Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun.

Willem Pelser van RSG se eie keuse

Willem Pelser, Naomi Meyer 2013-07-31 "Naomi Meyer gesels met musikante, musiekkenners en musiekliefhebbers in die wêreld van klassieke musiek. Vandag is Willem Pelser – aanbieder van U eie keuse – aan die woord."

ATR reik uit na skool in KZN

Michael le Cordeur 2013-07-30 "Bonfa Dlamini is ‘n Afrikaansonderwyser wat met sy passie vir Afrikaans ‘n verskil maak. Dit was duidelik te sien in die getal leerders wat sy vak neem toe die ATR (Afrikaanse Taalraad) by sy skool opgedaag het."

Experi-Maatjies: Wie is hulle?

Madrie Portwig, Naomi Meyer 2013-07-30 "Dis Nasionale Wetenskapweek. Op Facebook verskyn daar 'n uitnodiging vir skoolkinders om foto's van hul tuiseksperimente te plak - en pryse te wen. Naomi Meyer het gaan ondersoek instel."

Foto: Nog ses BPhil-studente gaan bydraes vir LitNet lewer

Naomi Meyer 2013-07-30 Gedurende die volgende paar maande vind samewerking tussen LitNet en Universiteit Stellenbosch se Departement Joernalistiek plaas. Ses BPhil-studente het op 30 Julie 2013 by LitNet kom inloer om idees uit te ruil. 

Kokstad se straatligte toegelig

Gustaf Pienaar 2013-07-30 "Die dorpie het metterjare so ontwikkel dat die munisipaliteit in 1906 'n kontrak met 'n firma gesluit het vir die beligting van Kokstad se strate saans met gasligte."

Monument: Gesprek oor om die boek op te rig

Maretha Maartens, Danila Liebenberg 2013-07-30 Danila Liebenberg voer 'n onderhoud met Maretha Maartens oor haar jongste roman.
Top