LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Koos Kombuis2013-10-01"In die ou tyd was ek bang vir vlieg. Ek was bang, want ek wou nog lewe. Deesdae is ek net moeg. Vlieg is vervelig. Dit neem twee uur voordat ons verby die effense turbulensie is en ek my bagasie kry. Tot my verbasing is ek in Lanseria."
Gerrit van Rooyen2013-10-01"Die Suid-Afrikaanse regering wil egter binnekort ’n nuwe wet aanvaar wat ouers sal verbied om hulle kinders by die huis of elders pak te gee. As die regering hierin slaag, sal Suid-Afrika slegs die 34ste land word wat lyfstraf teen kinders verbied."
tizz_912013-10-01"Maybe the problem is not race, but the embracing of one’s roots. Like black South Africans are Xhosa or Zulu, etc, coloured people need to know which “tribe” they come from and celebrate it and live with the South African heritage in all its complexities."
Wannie Carstens2013-09-27Die tweede jaarlikse Taalmuseumlesing ter viering van Erfenisdag het op 26 September 2013 in die Paarl plaasgevind. LitNet plaas graag die volledige toespraak van Wannie Carstens, Voorsitter van die Raad van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en ook Voorsitter van die Raad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns.
2013-09-27Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun het 'n ruk terug by die uitgewer Naledi verskyn. Dié aktuele kwessie is ondersoek deur middel van 'n onderhoud met die skrywers, 'n lees en bespreking van die teks deur 'n lid van Inclusive and Affirming Ministries, Rappport-assistentredakteur Anastasia de Vries, asook deur teologiese praktisyn Laurie Gaum.
Doug Smart, Naomi Meyer, Lauren Turnbull2013-09-27Two major South African award ceremonies in the advertising industry took place recently: the Pendoring awards on the 20th and the Loeries on the 21st of September 2013. Humour and social commentary on the South African situation seemed to be common themes. After attending the Pendoring awards, Naomi Meyer noted with interest the new marketing campaign of Kentucky Fried Chicken by Ogilvy Johannesburg.
2013-09-27Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV), in samewerking met ’n aantal Suid-Afrikaanse uitgewerye, stel ’n fees van misdaadskrywers bekend wat oor drie provinsies sal strek.
Wendy Maartens, Naomi Meyer2013-09-25"Enigiemand wat aspirasies het om ’n held te word, gaan wreed ontnugter word. Die meeste mense oor wie ek vir hierdie boek navorsing gedoen het, was doodgewoon."
Izak de Vries, Naomi Meyer2013-09-25Nie so gelukkig gewees om vanjaar die Pendoring-toekenningsgeleentheid te kon bywoon nie? Geen probleem. LitNet bied jou die geleentheid om die Pendorings te kan beleef. Saam met die foto's van Izak de Vries kan jy ook luister na klankinsette van die kunstenaars en die bekroonde advertensies sien en hoor.
Ena Hewitt, Julian Hewitt, Naomi Meyer2013-09-23National Braai Day? Nope. A photo taken in Mamelodi by a privileged white South African family (who is under public scrutiny after moving into a squatter camp for a month in an attempt to see how the other half lives).
Megan Jane Bursey2013-09-23"'Suggestive', 'misogynistic' and 'demeaning' are three words which came to mind while I was watching the music video for Robin Thicke’s song 'Blurred Lines'."
Johann Rossouw2013-09-20"Met ’n dapper boek wat nie slegs die staatlike paradigma aan die kaak stel nie, maar ook die staatsonderdanigheid en verskuilde ideologiese voorkeure van Malan se eie akademiese gebied, het hy Suid-Afrikaners en deelnemende demokrate wêreldwyd die groot guns bewys om hulle te herinner daaraan dat hulle politieke lot in hulle eie hande is, en nie afhang van ’n eie staat of ’n sterk leier nie."
Chris de Wit2013-09-19"Sailor Malan se deelname aan die Tweede Wêreldoorlog aan Britse kant was in die eerste plek en primêr vanuit ? morele standpunt. Die beskerming van die demokrasie en menseregte teen die fascisme van die Nazi's en hul bondgenote was eerste prioriteit."
HemelBesem, Toast Coetzer, Réney Warrington2013-09-19"’n Outlet vir drie ouens wat baie common ground tussen hulle het wat die kuns en perspektief betref (en baardstyl)."
Geon Nel, Naomi Meyer2013-09-18Al ooit oorweeg om vir jou kruideniersware te betaal met geld wat jy verdien het deur 'n towenaar te wees? Abrakadabra: Hier is 'n onderhoud met een.
Jason Lloyd2013-09-18"Die Oos-Kaapse multimiljoen-projek wat die Home of Legends heet, is vanuit die staanspoor in omstredenheid gedompel omdat dit na bewering mense volgens politieke affiliasie en ras of etnisiteit uitsluit."
Marthinus Basson, Naomi Meyer2013-09-17Marthinus Basson het macbeth.slapeloos vir vanjaar se Clover Aardklop verwerk. Daar is bloed, 'n opstand, 'n verbrokkelende huwelik en 'n vrou wat slaapwandelend deur die kasteel se gange dwaal. Hy vertel vir Naomi Meyer van die produksie.
Michael le Cordeur2013-09-17Dit was voorwaar 'n historiese oomblik, Saterdag 14 September. Net mooi 'n jaar nadat Small die Hertzogprys ontvang het (12 September 2012, om presies te wees), het hy besluit om sy stilte te verbreek.
Gustaf Pienaar2013-09-17"Maar dit kan dalk, as gevolg van die regsreëls wat ek hier bo verduidelik het, ongeldig wees. As jy oor sulke kontrakte of oor die geldigheid van jou testament twyfel, gaan soek regsadvies by jou prokureur."