Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Taalmonument kry nuwe uitstalling

Chrizane Geldenhuys 2013-11-27 "Ons wil mense help om anders na die Taalmonument te kyk."

Onderhoud met Gerhard van Huyssteen – nuwe voorsitter van die Taalkommissie

Gerhard van Huyssteen, Naomi Meyer 2013-11-27 "Ek voel opgewonde ... Ek bedoel dit in sy oorspronklike betekenis: dit wat opgewen is. Dit voel of daar so baie is om te doen, so baie idees, so baie geleenthede. En al wat ek moet doen, is om daardie geleenthede te ontsluit ..."

Vrymesselary ten tye van die Suid-Afrikaanse Oorlog

Jan JP van der Merwe 2013-11-27 “Die Anglo-Boereoorlog het amptelik op 11 Oktober 1899 begin, en op 31 Mei 1902 het die uitgeputte Boeremagte die stryd teen Groot-Brittanje gewonne gegee en die Vrede van Vereeniging in Pretoria onderteken.”

Die klank van die mishoring: Wetenskap en mistiek

Dirk Laurie 2013-11-26 "'Mishoring' begin met dieselfde drie letters as 'mistiek'. 'n Mistikus is iemand wat soms die stem van God hoor."

The Historical Karoo betrek sovéél dat dit selfs vir Karookenners iets nuuts bied

Henning Snyman 2013-11-26 "The Historical Karoo is 'n uiters aantreklike boek oor presies wat die titel direk sê: aspekte van die geskiedenis van die Karoodorpe, mooi geïllustreer met historiese en moderne foto's. Die boek betrek al die dorpe, en dorpies, wat deel uitmaak van die Groot Karoo."

Vele eerstes vir Taalkommissie

2013-11-25 Wellington – Prof. Gerhard van Huyssteen (43) is die jongste voorsitter wat die Taalkommissie (TK) van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) in sy meer as honderdjarige bestaan gehad het, terwyl prof. Frank Hendricks (61) die eerste bruin persoon is wat in die bestuur van die TK dien. Me. Suléne Pilon (33) is die jongste vroulike sekretaris van die TK.

JFK 50 Jaar: Vrydag

Gustaf Pienaar 2013-11-22 “President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”

White-washed equality

Michael Fargher, Naomi Meyer 2013-11-22 “A fact particularly relevant to South Africa is that being born white (not just white and wealthy) also grants better access to opportunity. For South Africa to move on, we all need to acknowledge this fact. And it is a fact.”

JFK 50 Jaar: Donderdag

Gustaf Pienaar 2013-11-21 “President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”

Onderhoud oor Wolkland deur Aden van Niekerk

Aden van Niekerk, Johannes Meyer 2013-11-20 Johannes Meyer (6) voer 'n onderhoud met Aden van Niekerk (6) oor Aden se boek, Wolkland.

JFK 50 Jaar: Woensdag

Gustaf Pienaar 2013-11-20 “President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”

Woorde kan 'n wapen wees

Leti Kleyn 2013-11-20 "Maak ’n leeskamer: Stap een - identifiseer (en waardeer!) die gewillige en geesdriftige onderwyser. By IM Monare Primary het juffrou Martha Mapetho 64 kinders in haar graad 2-klas."

Wat is Suid-Afrika se Woord van die Jaar vir 2013?

2013-11-20 Selfie is die Oxford-woordeboek se woord van die jaar. Wat dink jy is die Suid-Afrikaanse woord van die jaar? Laat LitNet weet en jy kan R3 000 wen.

JFK 50 Jaar: Dinsdag

Gustaf Pienaar 2013-11-19 “President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”

Om Proust te lees is om met jouself gekonfronteer te word

Alta Coertzen 2013-11-19 Alta Coertzen het op 23 Oktober 2013 by die Boekwurm-leeskring van Stellenbosch 'n gesprek oor Proust se Swann's Way gelei. Sy deel haar lesing met LitNet.

JFK 50 jaar: Maandag

Gustaf Pienaar 2013-11-18 “President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”

Die nuwe FAK-sangbundel bemagtig onderwysers saam met die SBA

Danie van Wyk Academic research 2013-11-18

Op Vrydag 8 November 2013 is 'n oorhandigingsfunksie van FAK-sangbundels aan musiekonderwysers deur die Stigting van Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) gereël.

Reïnkarnasie

Johannes Bertus de Villiers 2013-11-18 As meer mense die idee van reïnkarnasie (waar of te not) ernstig opgeneem het, sou die wêreld ’n beter plek gewees het, meen Johannes Bertus de Villiers.

’n Noodberaad teen ivoor se bloedspoor

Gerrit Rautenbach 2013-11-15 "Omkopery en konkelkonneksies in sekere Afrikastate beteken enige strawwe kan omseil word en slapgatlande word hoofweë vir smokkel-ivoor. In baie lande is olifantstroping glad nie ’n ernstige oortreding nie."

RQTN: Simplicity with French flair

Christopher Udemans 2013-11-12 “You probably haven’t heard of RQTN. The name is far from ubiquitous in South African musical circles. However, this regional anonymity is not due to a lack of talent. Far from it. It’s a matter of proximity. The one-man musical project hails from France, some 9 000 km away.”
Top