Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Doodsberig: Nelson Mandela

Malene Breytenbach 2013-12-06 Nelson Rolihlahla Mandela is dood.

Hy is op 18 Julie 1918 in Mvezo gebore en is op 5 Desember 2013 in die ouderdom van 95 in Johannesburg oorlede.

Hamba kahle Madiba

Michael le Cordeur 2013-12-06 Mandela was bestem om sy volk te lei uit die woestyn van apartheid na die Beloofde Land van demokrasie. Die regte man op die regte tyd, as daar ooit een was.

‘Gij zult zijn naam niet ijdellijk gebruiken’

Ingrid Glorie 2013-12-06 Daarom weiger ik om luchthartig over meneer Mandela te praten.

Mandela-herinnering

Albert Maritz 2013-12-06 Ek het eendag sy hand geskud, tydens die SABC se herinwyding. Tot vandag is ek bly oor my keuse – om vir hom op Afrikaans te sê: “Dis my voorreg.” Net dit. Niks minder nie; niks meer nie.

Nelson Mandela (1918–2013)

Carina van der Walt 2013-12-06 Muhammad Ali staan kopskud-kopskud
geboë oor die bed van sy ou skermmaat

Nelson Mandela – die ATKV bring hulde

2013-12-06 Die  ATKV verneem met leedwese van die afsterwe van Nelson Mandela, of Madiba, soos  die wêreld na die eerste demokratiese verkose swart president van Suid-Afrika  verwys het.

Nelson Mandela Gedenkmuur

2013-12-06 Huldblyke aan Nelson Mandela.

Stuur jou huldeblyk of herinnering aan litnet@litnet.co.za.

Noordwes Universiteit bring hulde aan Madiba

2013-12-06 Gister het Suid-Afrika en die res van die wêreld ’n ikoniese leier verloor wat nie net vorm gegee het aan Suid-Afrika se geskiedenis nie, maar ook ’n groot rol gespeel het in die stryd vir demokrasie.

Sanlam Sing 'it lyric writers honour Nelson Mandela

2013-12-06 LitNet invites lyric writers to write a chorus of four lines in honour of Nelson Mandela.

Om borg te staan

Gustaf Pienaar 2013-12-04 “Gaan lees gerus maar weer Spreuke 22:26 en 27 waar die wyse Salomo gesê het: ‘Moenie een van dié wees wat borgstaan nie, moenie instaan vir ander se skulde nie: Waarom moet hulle selfs jou bed onder jou uitvat as jy nie kan betaal nie?’”

Depressie in die werkplek

2013-12-04 "Daar word dus voorgestel dat verdere wetgewing opgestel word ten einde werknemers met depressie meer doeltreffend teen onbillike diskriminasie te beskerm en terselfdertyd oor die ekonomiese belange van die werkgewer te waak."

Geestesgesondheid in die werkplek

Marié McGregor 2013-12-04 Die fokus van hierdie nota is op die saak van appèl van New Way na die Arbeidsappèlhof. In sommige gevalle sal egter verwys word na die AH-saak om konteks te verskaf. Alle verwysings is na die Arbeidsappèlhof tensy anders aangedui as (hof a quo).

Vooroordeel, ongeskiktheid en gemoedsteurings

Hanru Niemand 2013-12-04 Kwessies rondom akkommodasie van geestesongesteldhede in die werksmilieu wentel vir my dikwels om vooroordeel teen geestesongesteldhede. 

Onderhoud met Fanie Naudé, beurshouer van die Jan Rabie Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2014

SJ Naudé, Naomi Meyer 2013-12-04 Die grootste skrywersbeurs in die land, die Jan Rabie Marjorie Wallace-beurs, is aan Fanie Naudé toegeken. Naomi Meyer het hom oor sy voorgenome skryfprojek uitgevra.

Winnie the Pooh by die Kunstekaap hierdie Kersvakansie

Dirk Joubert, Naomi Meyer 2013-12-03 Winnie the Pooh hou Kersvakansie in Kaapstad vanjaar. Naomi Meyer het met Tigger (oftewel Dirk Joubert) oor dié produksie - van 10 tot 21 Desember 2013 in die Kunstekaap - gesels.

Suid-Afrika se Woord van die Jaar vir 2013: Wenner aangekondig!

2013-12-02 Selfie is die Oxford-woordeboek se woord van die jaar. LitNet-lesers het laat weet wat hulle dink die Suid-Afrikaanse woord van die jaar behoort te wees. Die wenner ontvang R3 000 en haar naam is nou bekend ...

Die voortbestaan van Afrikaans by UKZN

Jason Lloyd 2013-12-02 “Die Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN) het onlangs bekend gemaak dat die doseer van Afrikaans as taal afgeskaal gaan word tot net eerstejaarsvlak. Dit sal ongetwyfeld lei tot die algehele uitskakeling van die Afrikaans-departement aan dié universiteit.”

Taalmonument kry nuwe uitstalling

Chrizane Geldenhuys 2013-11-27 "Ons wil mense help om anders na die Taalmonument te kyk."

Onderhoud met Gerhard van Huyssteen – nuwe voorsitter van die Taalkommissie

Gerhard van Huyssteen, Naomi Meyer 2013-11-27 "Ek voel opgewonde ... Ek bedoel dit in sy oorspronklike betekenis: dit wat opgewen is. Dit voel of daar so baie is om te doen, so baie idees, so baie geleenthede. En al wat ek moet doen, is om daardie geleenthede te ontsluit ..."

Vrymesselary ten tye van die Suid-Afrikaanse Oorlog

Jan JP van der Merwe 2013-11-27 “Die Anglo-Boereoorlog het amptelik op 11 Oktober 1899 begin, en op 31 Mei 1902 het die uitgeputte Boeremagte die stryd teen Groot-Brittanje gewonne gegee en die Vrede van Vereeniging in Pretoria onderteken.”
Top