Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Ons is almal eilande (na aanleiding van die dood van Nelson Mandela)

Izak de Vries 2013-12-18 "We are all islands, till comes the day 
We cross the burning water."

Madiba is nie dood nie – hy lewe vir ewig

Jason Lloyd 2013-12-18 "Madiba is op die piek van die berg en het ook nie vergeet om Suid-Afrika saam te neem nie. Ons is wel ’n paar duisend treë agter Madia, maar sterk op pad om ook dié besonderse mylpaal te bepaal."

LitNet Akademies-resensie-essay: Kobra deur Deon Meyer

Pepler Head 2013-12-18 "Buiten die assosiasies wat in die teks geskep word met die beeld van die slang as dodelik en blitsig, is Die Kobra in die teks op soek na kennis, na die inligting op die SD-kaart, die spreekwoordelike appel van goed en kwaad ..."

Trekduikers: die drie vlakke van weet

Dirk Laurie 2013-12-17 "Trekduikers weet dat as hulle net lank genoeg aanhou met soek, sal hulle iets kry, genoeg vir die hele swerm. Dit is Vlak 1 van weet: doodgewone, onselfbewuste weet."

Top 10 KlankKas-onderhoude van 2013 op LitNet

2013-12-17 Die redaksie se gunsteling-musiekonderhoude van 2013 – chronologies geplaas op LitNet.

Siedaar, vyftien jaar – Dorothea van Zyl gesels oor US Woordfees 2014

Dorothea van Zyl, Naomi Meyer 2013-12-12 Dit is nog 2013, maar US Woordfees 2014 se program is reeds bekendgestel. Naomi Meyer gesels met Dorothea van Zyl, feesdirekteur vanaf die fees se begin, oor die magiese fees wat sal wees.

Storierak: NB-Uitgewers se nuwe kinderboektoep

Nèlleke de Jager, Naomi Meyer 2013-12-12 Storierak is 'n toepassingwinkel wat deur NB-Uitgewers vrygestel is. Nèlleke de Jager praat met Naomi Meyer oor kinders wat anders lees in 'n veranderende wêreld.

Tin Soldier at the Artscape

Robin van Wyk, Naomi Meyer 2013-12-11 It is always a challenge to tell a story through dance - the dancers use movement, mime and music to tell the story - but being a very simple story, that was quite easy to translate into dance.” Robin van Wyk discusses the choreography of a classic ballet this holiday season in Cape Town.

-TALIG, ATKV-taalafdeling se nuusbrief

2013-12-11 Die ATKV-taalafdeling het pas die eerste uitgawe van hulle nuusbrief -Talig bekendgestel. Lees die volledige nuusbrief op LitNet.

"Tree aan!"-seminaar: Die spanning tussen feit en interpretasie

Chris Broodryk 2013-12-11 "Krüger hou dramaturg Deon Opperman voor stok omdat hy die geskiedenis voorhou as iets wat volledig gevorm is, in stede daarvan om die onstabiliteit en onsekerheid rondom geskiedenis as ’n reeks parallelle en dikwels oorvleuelende narratiewe, te erken."

"Tree aan!"-seminaar: Gehore se reaksie is hulle eie saak

Albert Maritz 2013-12-11 "Ek mis erkenning van die realisme waarmee Opperman gereeld werk in Krüger se artikel. In my taal is wat Krüger gereeld beskryf as 'abstraksie', eerder die diepgaande realisme."

Geskiedenis en die gehoorlid in Deon Opperman se “Tree aan!”

2013-12-11 Deon Opperman het sy musiekblyspel “Tree aan!: Dit was die dae toe ons troepies was” (2011) geskryf as lewende monument om die soldate wat in die Grensoorlog gesneuwel het, te huldig. Opperman benader hierdie taak op ’n restouratief-nostalgiese wyse, ten spyte van die kontroversie rondom die Grensoorlog en die verdeeldheid daaroor in die openbare domein.

In Memoriam: Paddy O'Byrne

CJ Nortje 2013-12-10 'n Oud-omroeper van die destydse Springbok Radio leef voort in vreugdevolle herinneringe. CJ Nortje onthou Paddy O'Byrne.

ATKV-Rieldansfinaal 2013

Menán van Heerden Menings 2013-12-09

Die agste ATKV-Rieldansfinaal het op 7 Desember 2013 plaasgevind. Gaskunstenaar David Kramer het die gehoor op hulle voete gehad. Die seremoniemeester was Lynette Francis. Menán van Heerden het haar foto's en video met LitNet gedeel.

PEN Afrikaans bring hulde

2013-12-09 Hy is vir ons 'n simbool van die bevryding van ons land, die leier wat 'n era van vreedsame versoening ingelei het toe daar 'n gevaar van 'n bloedige oorgang was.

Nelson Mandela: 'n Herinnering

Kerneels Breytenbach 2013-12-09 Niemand het my vooraf gewaarsku dat president Mandela so lank is nie – ek is ses voet, en hy het bo my uitgetroon.

Melvyn Whitebooi en Jakes Gerwel

Jason Lloyd 2013-12-06 Jakes Gerwel en Melvyn Whitebooi het ? onuitwisbare bydrae tot die ontwikkeling en vestiging van swart Afrikaans gemaak. Dit was pas weer November en dus is dit gepas om terug te kyk en te besin oor die bydrae wat hulle gelewer het.

Bekennen zonder bekentenis

Hendrik-Jan de Wit 2013-12-06 Van dode mannen win je niet van Walter van den Berg is bijna een bekentenisroman. In de roman zoekt de ik-verteller naar de reden van de handelingen van de hoofdpersoon.

Vriende van Afrikaans bring hulde aan Nelson Mandela

Vriende van Afrikaans 2013-12-06 "Ons is vandag baie hartseer oor die verlies van een van die groot geeste van alle tye."

Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans eer Nelson Mandela

Danie van Wyk 2013-12-06 "Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) eer die nagedagtenis van Nelson Rolihlahla Mandela, ’n uitsonderlike kind van Suid-Afrika, wêreldwyd geken en geëer vir sy onwrikbare geloof in menswaardigheid, medemenslikheid en versoening."
Top