Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Bekennen zonder bekentenis
2013-12-06 Van dode mannen win je niet van Walter van den Berg is bijna een bekentenisroman. In de roman zoekt de ik-verteller naar de reden van de handelingen van de hoofdpersoon.Vriende van Afrikaans bring hulde aan Nelson Mandela
2013-12-06 "Ons is vandag baie hartseer oor die verlies van een van die groot geeste van alle tye."Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans eer Nelson Mandela
2013-12-06 "Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) eer die nagedagtenis van Nelson Rolihlahla Mandela, ’n uitsonderlike kind van Suid-Afrika, wêreldwyd geken en geëer vir sy onwrikbare geloof in menswaardigheid, medemenslikheid en versoening."Doodsberig: Nelson Mandela
2013-12-06 Nelson Rolihlahla Mandela is dood.Hy is op 18 Julie 1918 in Mvezo gebore en is op 5 Desember 2013 in die ouderdom van 95 in Johannesburg oorlede.
Hamba kahle Madiba
2013-12-06 Mandela was bestem om sy volk te lei uit die woestyn van apartheid na die Beloofde Land van demokrasie. Die regte man op die regte tyd, as daar ooit een was.‘Gij zult zijn naam niet ijdellijk gebruiken’
2013-12-06 Daarom weiger ik om luchthartig over meneer Mandela te praten.Mandela-herinnering
2013-12-06 Ek het eendag sy hand geskud, tydens die SABC se herinwyding. Tot vandag is ek bly oor my keuse – om vir hom op Afrikaans te sê: “Dis my voorreg.” Net dit. Niks minder nie; niks meer nie.Nelson Mandela (1918–2013)
2013-12-06 Muhammad Ali staan kopskud-kopskudgeboë oor die bed van sy ou skermmaat
Nelson Mandela – die ATKV bring hulde
2013-12-06 Die ATKV verneem met leedwese van die afsterwe van Nelson Mandela, of Madiba, soos die wêreld na die eerste demokratiese verkose swart president van Suid-Afrika verwys het.Nelson Mandela Gedenkmuur
2013-12-06 Huldblyke aan Nelson Mandela.Stuur jou huldeblyk of herinnering aan litnet@litnet.co.za.
