Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Die klank van die mishoring: Wetenskap en mistiek
2013-11-26 "'Mishoring' begin met dieselfde drie letters as 'mistiek'. 'n Mistikus is iemand wat soms die stem van God hoor."The Historical Karoo betrek sovéél dat dit selfs vir Karookenners iets nuuts bied
2013-11-26 "The Historical Karoo is 'n uiters aantreklike boek oor presies wat die titel direk sê: aspekte van die geskiedenis van die Karoodorpe, mooi geïllustreer met historiese en moderne foto's. Die boek betrek al die dorpe, en dorpies, wat deel uitmaak van die Groot Karoo."Vele eerstes vir Taalkommissie
2013-11-25 Wellington – Prof. Gerhard van Huyssteen (43) is die jongste voorsitter wat die Taalkommissie (TK) van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) in sy meer as honderdjarige bestaan gehad het, terwyl prof. Frank Hendricks (61) die eerste bruin persoon is wat in die bestuur van die TK dien. Me. Suléne Pilon (33) is die jongste vroulike sekretaris van die TK.JFK 50 Jaar: Vrydag
2013-11-22 “President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”White-washed equality
2013-11-22 “A fact particularly relevant to South Africa is that being born white (not just white and wealthy) also grants better access to opportunity. For South Africa to move on, we all need to acknowledge this fact. And it is a fact.”JFK 50 Jaar: Donderdag
2013-11-21 “President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”Onderhoud oor Wolkland deur Aden van Niekerk
2013-11-20 Johannes Meyer (6) voer 'n onderhoud met Aden van Niekerk (6) oor Aden se boek, Wolkland.JFK 50 Jaar: Woensdag
2013-11-20 “President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”Woorde kan 'n wapen wees
2013-11-20 "Maak ’n leeskamer: Stap een - identifiseer (en waardeer!) die gewillige en geesdriftige onderwyser. By IM Monare Primary het juffrou Martha Mapetho 64 kinders in haar graad 2-klas."Wat is Suid-Afrika se Woord van die Jaar vir 2013?
2013-11-20 Selfie is die Oxford-woordeboek se woord van die jaar. Wat dink jy is die Suid-Afrikaanse woord van die jaar? Laat LitNet weet en jy kan R3 000 wen.JFK 50 Jaar: Dinsdag
2013-11-19 “President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”Om Proust te lees is om met jouself gekonfronteer te word
2013-11-19 Alta Coertzen het op 23 Oktober 2013 by die Boekwurm-leeskring van Stellenbosch 'n gesprek oor Proust se Swann's Way gelei. Sy deel haar lesing met LitNet.JFK 50 jaar: Maandag
2013-11-18 “President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”Die nuwe FAK-sangbundel bemagtig onderwysers saam met die SBA
2013-11-18Op Vrydag 8 November 2013 is 'n oorhandigingsfunksie van FAK-sangbundels aan musiekonderwysers deur die Stigting van Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) gereël.
