LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Gustaf Pienaar2014-02-12“Die skrumskakel was ene Le Roux, en die jong Van den Heever het hom die bynaam Duimpie gegee. Le Roux het nie daarvan gehou nie, en eendag het hy teruggekap: “Ag jou groottoon, man." Van daardie dag af het Van den Heever Toon geword, en gebly.”
Leatitia Solomons, Hilton Andries, Naomi Meyer2014-02-11"Anyways, onse mense loep kuier ookie in Mostersdrif nie – net as daa’ ’n job of ’n ding vir die special Cloetesville-talent gevra word." Wie's Matilda en waarvan praat sy?