Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Oor Hennie Aucamp en mentors

Marko van der Colff 2014-03-25 Toe ek die nuus kry van Hennie Aucamp se dood, gaan my gedagtes terug na een aand in Bloemfontein in 1983.

Hennie Aucamp: Ek het hom Meester genoem

Amanda Strydom 2014-03-25 Hennie Aucamp was my vriend, mentor en tweede pa.

’n Mens onthou maar ... By die heengaan van Hennie Aucamp

Danie Botha 2014-03-24 In Januarie, met Hennie se tagtigste verjaardag, kon ons hom loof vir sy uitgebreide, geskakeerde en voortreflike oeuvre, getuig hoe hy ons geïnspireer het, mentor was op verskeie lewensterreine.

Die Storiebok van skrywers en drome

Martie Preller 2014-03-22 Martie Preller bring hulde aan Hennie Aucamp.

In Memoriam: Hennie Aucamp

In memoriam 2014-03-21

Die gevierde Afrikaanse skrywer Hennie Aucamp is op 21 Maart 2014 oorlede en NB-uitgewers bring graag hulde aan hom.

ATR sluit vennootskap met die Jaloersbokkies

Michael le Cordeur 2014-03-19 Lees oor wanneer mens maar jaloers mag wees.

ATR-simposium by US Woordfees 2014: Wie se Afrikaans?

Afrikaanse Taalraad 2014-03-19 "Nie joune nie, dis ook nie myne nie, dis ons almal s’n."

"’n Ideale gemenebes in Afrika-omstandighede": Die Vrystaatse Republiek 1854-1900

Hermann Giliomee 2014-03-19 Hermann Giliomee se volledige toespraak – gelewer by ’n konferensie oor die 160-jaar-herdenking van die Vrystaat Republiek.

LitNet Akademies-leesgoed: Philip Nel

2014-03-19 Watter tekste beïnvloed ons akademici? Navorsers en kundiges deel hulle top 3 tekste van die afgelope tyd met LitNet.

ATKV: Handevat

Izak de Vries 2014-03-18 Goeie nuus oor die onderwys is omtrent so skaars soos blonde skooldogters in Khayelitsha. Tog is daar, nou en dan, hoop.

Vuurwerke voor in die Jag

Gustaf Pienaar 2014-03-18 "Vroulief hier langs hom wil 'n sigaret aansteek, maar pleks dat sy die Jag se sigaretaansteker gebruik, trek sy 'n vuurhoutjie."

FAK bespreek die Vrystaat se geskiedenis

2014-03-18 Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge het op 21 Februarie 2014 ’n konferensie oor die 160-jaar-herdenking van die Vrystaat Republiek by die Nasionale Afrikaanse Letterkundemuseum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein gehou.

In gesprek met ... Rob Balthussen

Carina van der Walt 2014-03-13 "“Daar is ’n enorme sprong vooruit in die behandeling van Vigs. Anders as in ander Afrikalande is Suid-Afrika finansieel selfvoorsienend vir hulle Vigsprogram."

Straataf in sy tronkpajamas

Gustaf Pienaar 2014-03-12 'n Verhaal oor Smart wat – anders as wat sy deftige naam aandui – ‘n ou tronkvoël was.

US Woordfees 2014: Oorsig van die Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool

Naomi Bruwer, Naomi Meyer 2014-03-12 Waar kan mense hul tydskrifverhale voorlê? Gee verhaleredakteurs terugvoer?

Onderhoudend: Helena van Coller

Helena van Coller, Laurie Gaum 2014-03-12 Laurie Gaum stel ’n paar vrae aan Helena van Coller na aanleiding van haar onlangse LitNet Akademies-artikel getiteld "Homoseksuele predikante: ’n Regs- en morele dilemma".

Neerlandistiekdag verruim grense

Rentia Bartlett-Mohl 2014-03-12 Die Neerlandistiekdag is ‘n jaarlikse instelling op Stellenbosch waar die literêre bande tussen Nederlands en Afrikaans versterk en gevier word.

Dinee vier direkteur van Woordfees

Rentia Bartlett-Mohl 2014-03-12

Vanjaar se dinee Soete Groete is Saterdagaand 8 Maart by die pragtige wynlandgoed Klein Marie op die R44 gehou.

Meertaligheid op lughawens

Jacques van der Elst 2014-03-11 Die hantering van taaldiversiteit, by name die kwessie van Afrikaans, in munisipaliteite en op lughawens in die Wes-Kaap geniet tans die ernstige aandag van die Wes-Kaapse regering

Odusseus na Ithaka: Die filosofiese teenhanger van Verwoerdburg

Johann Rossouw 2014-03-10 Johann Rossouw beskryf ons modernes en die Odusseus – die ooreenkomste wat tegelyk ook verskille is.
Top