Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
In Memoriam: Hennie Aucamp
2014-03-21Die gevierde Afrikaanse skrywer Hennie Aucamp is op 21 Maart 2014 oorlede en NB-uitgewers bring graag hulde aan hom.
ATR sluit vennootskap met die Jaloersbokkies
2014-03-19 Lees oor wanneer mens maar jaloers mag wees.ATR-simposium by US Woordfees 2014: Wie se Afrikaans?
2014-03-19 "Nie joune nie, dis ook nie myne nie, dis ons almal s’n.""’n Ideale gemenebes in Afrika-omstandighede": Die Vrystaatse Republiek 1854-1900
2014-03-19 Hermann Giliomee se volledige toespraak – gelewer by ’n konferensie oor die 160-jaar-herdenking van die Vrystaat Republiek.LitNet Akademies-leesgoed: Philip Nel
2014-03-19 Watter tekste beïnvloed ons akademici? Navorsers en kundiges deel hulle top 3 tekste van die afgelope tyd met LitNet.ATKV: Handevat
2014-03-18 Goeie nuus oor die onderwys is omtrent so skaars soos blonde skooldogters in Khayelitsha. Tog is daar, nou en dan, hoop.Vuurwerke voor in die Jag
2014-03-18 "Vroulief hier langs hom wil 'n sigaret aansteek, maar pleks dat sy die Jag se sigaretaansteker gebruik, trek sy 'n vuurhoutjie."FAK bespreek die Vrystaat se geskiedenis
2014-03-18 Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge het op 21 Februarie 2014 ’n konferensie oor die 160-jaar-herdenking van die Vrystaat Republiek by die Nasionale Afrikaanse Letterkundemuseum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein gehou.In gesprek met ... Rob Balthussen
2014-03-13 "“Daar is ’n enorme sprong vooruit in die behandeling van Vigs. Anders as in ander Afrikalande is Suid-Afrika finansieel selfvoorsienend vir hulle Vigsprogram."Straataf in sy tronkpajamas
2014-03-12 'n Verhaal oor Smart wat – anders as wat sy deftige naam aandui – ‘n ou tronkvoël was.US Woordfees 2014: Oorsig van die Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool
2014-03-12 Waar kan mense hul tydskrifverhale voorlê? Gee verhaleredakteurs terugvoer?Onderhoudend: Helena van Coller
2014-03-12 Laurie Gaum stel ’n paar vrae aan Helena van Coller na aanleiding van haar onlangse LitNet Akademies-artikel getiteld "Homoseksuele predikante: ’n Regs- en morele dilemma".Neerlandistiekdag verruim grense
2014-03-12 Die Neerlandistiekdag is ‘n jaarlikse instelling op Stellenbosch waar die literêre bande tussen Nederlands en Afrikaans versterk en gevier word.Dinee vier direkteur van Woordfees
2014-03-12Vanjaar se dinee Soete Groete is Saterdagaand 8 Maart by die pragtige wynlandgoed Klein Marie op die R44 gehou.
