Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Seductive woman
2014-05-27 Address by Hennie Smith to open an art exhibition of Mimi van der Merwe: Pretoria Art Association, 2 May 2014.Hammond het helder lens op Orania gerig
2014-05-27 In Orania se biblioteek vertel Elmarie Krynauw vir my van die fotoboek wat Hanlie Retief en ’n fotograaf oor Orania gaan uitbring.Carnegie Hall wink vir Stellenbosse Studentekerkkoor
2014-05-27 Waarom kan iemand wat hier lees, daaraan dink om die koor se droom te help vervul? Louis van der Watt vertel.Student protest action on the rise
2014-05-22 "Crimes both violent and malicious in nature are on the rise, but Stellenbosch University student activists are rising in resistance along with it."Die Bybel as produk van sy tyd
2014-05-22 "Ons vergeet dikwels dat slegs ’n klein handjievol mense in die antieke tye kon lees en skryf ... Die skrifgeleerdes was ’n elitistiese akademiese klas – meestal kon nie eens die koning lees en skryf nie."Rooi verkoop die skildery én die party
2014-05-21 Kunskenner Pieter Swanepoel besin oor die rooi baret.Booktown Richmond's BookBedonnerd Festival 2014
2014-05-21 Darryl David tells Naomi Meyer about Booktown Richmond, the very centre of the literary universe in the Great Karoo.Beveg depressie – en leef voluit!
2014-05-21 Alta Cloete het pas 'n boek oor depressie geskryf. Sy praat met Naomi Meyer oor dít waaroor mense nie graag gesels nie.Onderhoudend: Ilse Feinauer en Elzet Kirsten
2014-05-21 "As die Engels alleen gelees word, omdat dit 'uit die Afrikaans gespruit' het, sal dit soms dalk wees soos om na ’n driedimensionele film te kyk sonder ’n 3D-bril, maar daar is steeds baie uit die bundel te put as slegs een taal in ag geneem word."Zirk van den Berg vertel van Halfpad een ding
2014-05-20 Woon jy oorsee of ken jy iemand wat daar woon? Was jy betrokke in 'n oorlog? Halfpad een ding sal tot jou spreek.Jeugdige ontoerekeningsvatbaarheid
2014-05-20 Wanneer kan 'n kind voor die reg vir sy dade verantwoordelik gehou word?Liefdesteleurstelling met my grassnyer
2014-05-20 Die vonk van ons eerste liefde is net nie meer daar nie.Die spook van Uniondale
2014-05-19 "Wie onthou nog die storie van die Uniondale-spook? Die dame wat grusaam verongeluk het terwyl sy op pad was om te gaan trou."Amanda Strydom vertel van 'n Vuur gevang in glas
2014-05-19 Ekstra vertoning! 'n Vuur gevang in glas word aangebied by Die Boer-teater in Durbanville op 29 Julie 2014. Hier is 'n onderhoud met Amanda Strydom.Eet en leer jou slim, Hantam Hoërskool!
2014-05-16Hantam Hoërskool het 'n 82%-matriekslaagsyfer, maar wil 100% behaal. Sonja Squires vertel hoe haar breingebaseerde voedings- en leerproses hulle help.
