Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

In Memoriam: Russel Botman

Christo van der Rheede 2014-07-01 "Dit is egter ironies dat die taal wat ons praat, te dikwels vanaf twee platforms bedryf word. ’n Platform van eikehout staangemaak in die koeltes van akkerbome en op Suidoosterverwaaide sandvlaktes, ’n platform aanmekaar getimmer van afvalhout."

Life begins at forty: National Arts Festival 2014

Ismail Mahomed, Naomi Meyer 2014-07-01 The National Arts Festival is 40 years old this year. Ismail Mahomed tells Naomi Meyer why everybody should attend the party.

'n Ope brief aan Beeld

Carié Maas 2014-06-30 Om Beeld se kunsblad te sluit of te laat verword, is nie net ’n verkeerde besluit nie. Dit is verkeerdom ook, en teen die grein van wat Afrikaans nog altyd was, en wil wees.

Dior se Antwoord

Lien Botha 2014-06-27 Besiel hul, of verkoop Die Antwoord hul siele met die nuwe Dior-advertensie?

Skryf 'it soes jy praat

Nathan Trantraal 2014-06-26

Verkeerde boetie in die tjoekie

Gustaf Pienaar 2014-06-26 "Ons lees nie in die hofverslag hoe John met sy dronklapbroer, Rudolf, afgereken het nie ..."

In Memoriam: Onderhoud met wyle Stefans Grové

Stefans Grové, Stephanus Muller 2014-06-25 Stephanus Muller het op 10 Desember 2001 'n onderhoud met wyle Stefans Grové in La Pat Koffiekroeg by die Universiteit van Pretoria gevoer. Hy deel hierdie kosbare inhoud met LitNet.

lewe = fees

Darryl David 2014-06-25  

Vertaalster Riet de Jong-Goossens krijgt erepenning

2014-06-25 De Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns heeft een Erepenning toegekend aan de Nederlandse vertaalster Riet de Jong-Goossens.

Die vere van die duiwel by Sigrid Schmidt

Sigrid Schmidt, Naomi Meyer 2014-06-25 Modern folklore: Sigrid Schmidt tells about the birth of her book Die vere van die duiwel.

Onderhoudend: Wentzel Coetzer

Wentzel Coetzer, Dawid Kuyler 2014-06-24 “Die mens is net te ’n komplekse wese om gereduseer te kan word tot een negatiewe ervaring.”

Verlore in vertaling?

Adinda Vermaak, Naomi Meyer 2014-06-24 Hoe leer kinders lees in 'n klaskamer waar daar meer as een taal gepraat word? Adinda Vermaak deel haar gedagtes.

Interview: Rita Barnard on The Cambridge Companion to Nelson Mandela

Rita Barnard, Jonathan Amid 2014-06-19 "How could we avoid being overtaken by history?"

Vroom of regsinnig?: Europese storm ook op pad na Suid-Afrika

Leopold Scholtz 2014-06-18 "Vir die regsinniges – dié wat altans oorgebly het – lê sulke vrae dikwels in die sentrum van hul geloofslewe. Dit verveel die ander. Dit dryf hulle juis weg van die kerk."

Webseminaar: Is die NG Kerk vroom of regsinnig?

2014-06-18 ’n Opwindende nuwe boek oor teologiese ontwikkelinge in die negentiende en twintigste eeu het onlangs verskyn, geskryf deur Vincent Brümmer. Op versoek van LitNet het vier gerekende bydraers hul reaksies op dié belangrike nuwe boek gelewer. Hier volg vakkundige besprekings van twee kerkhistorici en die indrukke van twee kenners.
Top