Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Bewerings sonder bewyse

Thomas 2012-02-28 Die afgelope ruk het ek as gevolg van ander verpligtinge maar min kans gekry om ’n bydrae tot gesprekke hier op die Sê te maak – iets waaroor die ouens wat my verpes seker innig dankbaar is. Danksy die verbeterde tegnologie kon ek darem elke aand voor slaaptyd vinnig die iPad van die bedkassie af opraap om te sien wat wie te sê het.

Agnostiese aanslae I

Kobus de Klerk 2012-02-27 Die enigste wapen wat agnostici het en wat hulle gebruik, is om die integriteit van die Bybel, die opgetekende Woord van God, striemend aan te val.

Agnostici II

Kobus de Klerk 2012-02-27 MacCulloch se uitlatings maak dit duidelik dat hy géén gevoel of aanvoeling vir Spiritualiteit het nie en hy sê ook reguit dat hy eerder sy passie vir geskiedenis wou gaan bevorder, as om in pastorale, geestelike diensbaarheid te staan – duidelik was sy vertrek géén verlies vir die kerk, nie.

Agnostici III

Kobus de Klerk 2012-02-27 Deissmann se woorde, in skrille kontras met die werk van MacCulloch, is as volg. Hier gaan dit oor ware aard en grondslag van die Christelike Godsdiens en oor die Nuwe Testament se aanvaarbaarheid in die moderne wêreld – ’n kwessie wat, nog meer so as vandag, deur agnostici en antagoniste van die tyd bevraagteken, was ...

Gesien: Gassprekers by ATKV Centurion se viering van Suid-Afrika se Moedertale

2012-02-27 Op die foto verskyn vlnr.: mnre. Cerneels Lourens, ’n prokureur van Brits, Moss Moloi, ’n sakeman  van Mogwase en Sakkie Kotze, voorsitter van ATKV Centurion en ATKV Direksielid.

Agnostici IV

Kobus de Klerk 2012-02-27 Christian religion, does not consist for me in the first place in acknowledging certain facts of the past. Christian religion is to me a living and moving in the present living God, a fellowship with the living Christ, which is a fellowship of submission and of following Him.

Krotoa Who?

Jacobus Faasen 2012-02-27 is u agbaar raadslede, representante, oortuig, vasbesluit ...

Die woord Jesus

Duitswester 2012-02-27 Eienaardige woord met 'n eienaardige ontstaan.

Partenogese vir Christendommies

Angus 2012-02-27 Partenogenese is ’n proses waardeur  ’n lewende organisme ontwikkel uit ’n onbevrugte eiersel.

Godsdiens-moenies

Thomas 2012-02-27 Godsdiens is baie soos ’n penis.

’n Sterfte en ’n lewe op pad kerktoe

Herman Jansen 2012-02-27 Op pad kerk toe vanoggend het ek ’n besluit om met ’n ander minder bekende pad te ry ...

Blacksheep TV#18: Budget

Blacksheep 2012-02-27 But what they should do is raise taxes ...

LitNet Akademies: Waarom die nuwe Talewet voorsiening moet maak vir inheemse tale

2012-02-24 Michael le Cordeur reageer op die artikel “’n Oorweging van die sosiopolitieke kragte wat inwerk op die betekenis en toepassing van die diskresionêre taalklousule van die Suid-Afrikaanse grondwet” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Koos Malan.

LitNet Akademies: Jane Alexander se Butcher Boys en Die Antwoord - die kwessie van kopieregskending

2012-02-24 Jane Alexander het onlangs regstappe teen "zef-groep" Die Antwoord geneem oor hulle ongemagtigde gebruik van haar beeldhouwerk Butcher Boys in 'n musiekvideo. Is die banalisering van kunswerke geoorloof? Of is dit kopieregskending? Joan Hambidge en Jaco Barnard-Naudé lewer kommentaar.

oorlewingstryd

Jacobus Faasen 2012-02-24 bloedjong kind, post-agitprop ...

Vir Wouter oor Kasparov en skilderye

Jan Rap 2012-02-24 Ek het my swaer se Kasparov op vlak een gespeel en gewen en toe op vlak 2 verloor.

Waar is Sus en Daan en Boet en Saartjie?

Maureen Louw 2012-02-24 Waar is hierdie boeke nou?

Onthou om vanaand sterre en planete te kyk

Panda 2012-02-24 Onthou om vanaand (Vrydag 24 Februarie) wes te kyk! Die drie planete Mercurius, Venus en Jupiter oorheers saam met die maan die hemelruim in die weste.

Sterrekykaand op Solaris

Tania Louw 2012-02-24 Ons open 'n klein piekniekarea vanaand op ons plaas met 'n sterrekykaand. Kom kyk!

JM Coetzee as volwassene

Johannes Comestor 2012-02-23 JM Coetzee se derde outobiografiese boek, anders as die vorige twee, is gepubliseer nadat hy die Nobel-prys ontvang het. Die titel is Summertime: Scenes from Provincial Life (London: Harvill Secker, 2009, 266p).
Top