LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Hendrik-Jan de Wit2014-07-16"Daarmee is Alles hiervoor een zwaarmoedig boek. Het verlies van zijn moeder en broer, allebei aan kanker, grijpt zwaar in op het leven van Jonathan. Het maakt hem het leven bijna onmogelijk."
Francois Venter2014-07-15"Hy verduidelik oortuigend waarom die Weste (wat Noord-Amerika en Wes-Europa insluit) tans die oorhand in die wêreld het en nie byvoorbeeld China of Islam nie – maar versuim nie om die vraag te vra of dit steeds volhoubaar is nie."
George Bekker2014-07-09Aangesien evolusie in skole geleer word, kan dit nie meer ontwyk word nie. Hierdie artikel poog om evolusie meer verstaanbaar te maak vir niewetenskaplikes.
Gustaf Pienaar2014-07-07 Dié man het in sy testament bepaal sy vriendin erf als en later tog maar besluit sy vrou moet dit kry. Wat het die regstelsel bepaal?
Imke van Heerden2014-07-04The 20th anniversary of South Africa’s democracy offers timely cause for reflection on the complex changes and continuities concerning South African literature and literary studies. Imke van Heerden shares her pictures of the event which took place on June 7th 2014.
Gerrit Rautenbach2014-07-03 Monitor op RSG het hierdie week 40 geword. 40 jaar gelede het Fanus Rautenbach se Flink uit die vere plek gemaak vir dié aktualiteitsprogram. Gerrit Rautenbach vertel sy kleintydherinneringe aan Flink uit die vere.
Hendrik-Jan de Wit2014-07-02"De geschiedenis van het schoolboekje, verteld door het verhaal van een familie. Pauline Broekema doet dat in haar boek Het Boschhuis, Kroniek van een familie."
Gert Visser, Naomi Meyer2014-07-02Alle mense op aarde is tog nie talentvolle skrywers nie. Maar daar is hoërskoolleerders wat in skryfkompetisies presteer. Naomi Meyer het by 'n Afrikaansonderwyser sy geheime gaan uitvind.
Christo van der Rheede2014-07-01"Dit is egter ironies dat die taal wat ons praat, te dikwels vanaf twee platforms bedryf word. ’n Platform van eikehout staangemaak in die koeltes van akkerbome en op Suidoosterverwaaide sandvlaktes, ’n platform aanmekaar getimmer van afvalhout."
Ismail Mahomed, Naomi Meyer2014-07-01The National Arts Festival is 40 years old this year. Ismail Mahomed tells Naomi Meyer why everybody should attend the party.