![]() |
|
|
Die volgende artikel het onlangs in die Godsdienswetenskappe-afdeling van LitNet Akademies verskyn: “Ek is ...”: Oor die problematiek van enkelvoudige en meervoudige identiteit
Die artikel fokus op die noodsaaklike funksie van enkelvoudige identiteitsvorming in die individuele ontwikkeling en sosiale interaksie van mense, die inherente beperkinge wat dit as identiteitsmodel ongeskik maak in ingewikkelde situasies en die moontlikhede van ’n meervoudige identiteit as alternatief. Ten slotte word geskikte strategieë om meervoudige identiteitsvorming te bevorder, oorweeg.
|
|
![]() |
Cornel du Toit deel sy gedagtes oor “self” en “identiteit” en idees wat by hom opgeroep is met die lees van Lategan se artikel. |
![]() |
Cobus van Wyngaard maak twee opmerkings maak oor wat hy dink Lategan se artikel probeer doen, belig twee teologiese momente wat kan help met ons verstaan van identiteit, en vra twee vrae oor Lategan se benadering. |
![]() |
Wil jy ’n bydrae lewer tot hierdie gesprek? Stuur jou voorstel aan publiseer@litnet.co.za. |
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.





