LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Michael le Cordeur2014-08-21"Ek het grootgeword met die idee dat Afrikaans 'n verdrukkerstaal is, maar vanaand het ek die ander kant van Afrikaans gesien, die mooi kant. Gaan voort met julle goeie werk!"
Terrence R Carney2014-08-21 "Soos dit maar met ywerige lesers gaan, bly dit vir my ’n moeilike besluit om drie boeke te identifiseer wat deur die loop van die jaar ’n indruk op my gemaak het."
Hendrik-Jan de Wit2014-08-20"Een leeuwenpak waarmee overgrootvader en ijzerbewerker Gino Dona optreedt voor het circus van de eigenaar van een plaatwalserij bij de hoogovens. Het pak vormt de leidraad ..."
Lou-Marié Kruger2014-08-19"Die betekenisvolheid van hande, hare, tande en molpenisse. Veral hande. Liefde en obsessie. Nag en dood en waarheid. En Ansbach se soort musiek: atmosferies, improvisatories met die gedrae tema wat soos ’n passacaglia uit die donker arpeggios verrys …"
Gustaf Pienaar2014-08-18Steve Hofmeyr het onlangs Die Stem van Suid-Afrika gesing, maar die man wat dit geskryf het was 'n regsgeleerde. En dis hierdie deel van Langenhoven se lewe waaroor vandag se rubriek handel.
Dirk Laurie2014-08-16"Daardie meganisme wat die mutasie veroorsaak het wat vir Marielé op ouderdom sewe laat sterf het – die onpresiesheid van DNS-kopiëring – daardie selfde meganisme het gemaak dat Homo sapiens sapiens kon oorlewe toe die vorige ronde van aardverwarming terminaal dodelik was vir Homo sapiens neanderthalensis."
Coenraad Walters2014-08-15Uitsonderlik in Dead Poets' Society. Maar ook het hy kammakots bestudeer en op sy lessenaar gestaan en die wêreld uit 'n ander hoek bekyk. Coenraad Walters leer vir sy leerders die lesse wat Robin Williams hom leer.
Louis Awerbuck, Naomi Meyer2014-08-14Robin Williams is dood – en Naomi Meyer vra vir Louis Awerbuck om te gesels oor die onderwerp waaroor baie mense dink, maar min mense praat.
2014-08-14“Afrikaans is een van die mees gevestigde tale op talle gebiede in Suid-Afrika en die toegeneendheid teenoor die taal groei van dag tot dag.”
Izak de Vries2014-08-13"As ons begin voorskryf wat mense in hulle artistieke uitdrukkings, beide in die openbaar en in geslote omgewings soos verjaardagpartytjies, mag en nie mag nie, dan is ons op dun ys."
Anthony Molyneaux2014-08-13"With the opening of a new skate park in Gardens, Cape Town, and the rise in skate competitions, what lies ahead for this increasingly diverse sport?"