Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Die reg op selfidentifikasie

Jason Lloyd 2014-09-04 "Laat ons nooit weer toelaat dat andere vir ons sê wie ons is of wie ons nie mag wees nie."

Is wat joernaliste doen, géld werd?

Iske Conradie 2014-09-03 In hierdie bydrae bespreek 'n BPhil-joernalisstudent die antwoord wat nuwe joernaliste te bang is om self te gee.

Interview with Brent Meersman of Missing Ink Publishers

Brent Meersman, Jonathan Amid English 2014-09-03

"If I have to compromise on how and what I write according to somebody else’s views based on their hunches ... about sales – well, I’d rather not write."

A Reading of Claudius’s "State of the Nation Address" in Hamlet

Phil Ndlela 2014-09-02 Shakespeare Against Apartheid: "Those of us who seek an equitable, just and democratic South Africa ... need to recognise that there is no neutral territory for Shakespeare studies in present-day South Africa."

Dans met mij door Jean Kwok

Hendrik-Jan de Wit 2014-09-02 "Er volgen veel danspassages, waarbij je het plezier van het dansen meekrijgt. Jean Kwok vermengt hier op een overtuigende wijze de oosterse wijsheden met de westerse hang naar een perfect lichaam."

Putatiewe noodweer

Gustaf Pienaar 2014-09-02 "(D)ie ooreenkomste tussen dié saak en (een van?) Oscar Pistorius se verwere – dat hy in putatiewe noodweer gehandel het toe hy geméén het dat daar ’n inbreker in sy badkamer is – is nogal opvallend, nie waar nie?"

Students hold the future of Africa in their hands

Megan Damon 2014-08-29 "South Africa has a democratic system, a vibrant civil society and an independent judiciary. You have a remarkable story to tell. Especially for those countries on the continent who are not yet at peace with themselves."

Jou wildste drome

Johannes Bertus de Villiers 2014-08-28 Die Britse droomkenner Charlie Morley het met Johannes de Villiers oor sy debuutboek, Dreams of Awakening, gesels.

Die betroubaarheid van handskrifgetuienis

Gustaf Pienaar 2014-08-27 Mense se handskrifte word soms vervals – byvoorbeeld op 'n tjek of, nog erger, op 'n testament.

Die dubbele ellende van 'n bysteek

Gustaf Pienaar 2014-08-27 "Sy het nog so ewe met haar motor in Gerhard Maritzstraat gery teen ongeveer 55 km/h toe daar 'n perdeby by haar motorkar invlieg ..."

’n Dronkverdrietige hofnar

Joan Hambidge 2014-08-27 "Die bewondering vir die formulering van Crous is ’n titel van ’n Marais-gedig."

Die Vriende van NALN vier Taalmaand

Corlietha Swart 2014-08-27 Op Saterdag 15 Augustus 2014 het NALN en die heraktiveerde Vriende van NALN-vereniging Taalmaand gevier.

Boekgesprek: In a strange room deur Damon Galgut

Lou-Marié Kruger 2014-08-27 "Ek wonder hoe wat sy ons almal laat voel te doen het met ons eie geskiedenisse. Ons almal ken ’n Anna. Sy is ’n ster wat altyd verskiet. ’n Lig wat afgaan. ’n Oop honger mond met ’n dodelike byt as ’n mens te naby kom. ’n Bliksemstraal wat alles spektakulêr kan vernietig."

Afrikaanse Handelsinstituut in aksie

Christo van der Rheede 2014-08-25 Onlangs het die AHi in samewerking met Bothaville Sakekamer met groot sukses 'n entrepreneurskapkursus geloods. Christo van der Rheede deel foto's van die geleentheid.

Netwerk24: Die lewe anderkant die gedrukte Afrikaanse pers

Liesl Pretorius, Naomi Meyer 2014-08-22 Netwerk24-redakteur Liesl Pretorius sê oor koerante: "In ontluikende markte sal 'n mens langer stofsuiers én besems in huise aantref, maar dit word nou redelik algemeen aanvaar dat dié medium uiteindelik nie sal oorleef nie."

NB-Uitgewers groet Verna Vels

2014-08-22 "Verna was as radiomens bekend as 'n nougesette, deeglike joernalis wat veral vir die vrou in daardie medium 'n bres geslaan het, maar dit is deur haar jeugprogramme wat haar persoonlikheid en die ruimheid van haar gees en humorsin gebloei het." 

Huldeblyk aan Verna Vels

2014-08-22 "Haar geliefde Liewe Heksie is volksbesit en die karaktertjie leef steeds voort in die harte van oud en jonk." 

Pallo Jordan se nalatenskap

Jason Lloyd 2014-08-21 "Hoe gaan politici wat in die Jordan-skaduwee agterbly, hulle vorentoe gedra?"

Designer students rock the runway

Chelsea Johnston 2014-08-21 "With a theme of 'self-expression' there was much variety and every outfit stood out as fabulously unique – from shimmering shorts and floral maxis to refined menswear and exquisite bridal gowns."
Top