Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Onderhoud: Knapsak vol Karoo I deur Julienne du Toit en Chris Marais
2014-10-06 "I remember meeting someone on a hilltop outside Sutherland and she said she loved the Karoo because she could see her enemies coming for miles. What an odd thing to say, I thought at the time. But eventually I realised what she meant."Kokertoekennings van die Afrikaanse Taalraad
2014-10-06 Drie Suid-Afrikaners ontvang vanjaar die Kokertoekennings van die Afrikaanse Taalraad.A tribute to the late Mbulelo Vizikhungo Mzamane (1948–2014)
2014-10-02 "On Saturday, February 15 the sun set on one of South Africa’s pre-eminent black scholars and writers, Mbulelo Vizikhungo Mzamane."LitNet Akademies-resensie-essay: Kamphoer deur Francois Smith
2014-10-01 "Afrikaans het ’n wonderlike uitdrukking: 'om tot verhaal te kom'. In dié uitdrukking kom die wysheid tot uiting dat ’n mens, wanneer jy diep geskok is, jou 'verhaal' verloor." Hierin is dan (onder andere) die prestasie van die skrywer geleë, dat hy die hoofkarakter "tot verhaal laat kom", skryf Chris van der Merwe.Oor die appèlhof en die howe vir klein eise
2014-10-01 "1 Oktober het 'n spesiale betekenis vir ons land se hoogste hof van appèl – kortweg die appèlhof - wat in Bloemfontein gesetel is. Maar ook vir die hof vir klein eise – wat in 'n sin ons laagste geregshof is – is 1 Oktober 'n spesiale dag."Selfies
2014-10-01 "Ek het ’n broertjie dood aan die nuwe ontluikende kuns van selfies. Hoekom sou iemand ’n foto van hulself wil neem en deur middel van Twitter of Facebook aan die wye-wilde-weste wêreld wil stuur?"Clover Aardklop 2014: Onderhoud oor Na-aap
2014-10-01 "Dit voel ook of dit iets is wat oor my pad móés kom."Interview: Richard Poplak on Until Julius comes
2014-10-01 "I would not say I chose Julius Malema. He chose me."Stefans Grové se laaste werk ...
2014-10-01 "Ek is hartseer om afskeid te neem van Stefans Grové. In my lewe was hy ’n vriend, ‘n mentor en ook ’n vaderfiguur."Vertalers en tolke lewer onontbeerlike diens, sê ATKV
2014-09-30 "Ons wil graag op vertalersdag hulde bring aan die mense wat agter die skerms werk om die voortbestaan van al Suid-Afrika se amptelike tale te bevorder."Propvol boekeprogram by Clover Aardklop 2014
2014-09-30 Die ATKV Boeke-oase se program by vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom is oudergewoonte propvol opwindende boekbekendstellings, boekgesprekke, teatergesprekke en voorlesings. Alle gesprekke/geleenthede wat by die Boeke-oase aangebied word, is gratis.DJ Opperman 100 jaar: Chris van der Merwe se bydrae
2014-09-29 "Dit gaan nie om wat jy vir die gedig wil sê nie, maar om wat die gedig vir jou wil sê."DJ Opperman 100 jaar: Lina Spies se bydrae
2014-09-29 "Deur hom weet ek dat daar ’n soort liggaamlike intuïtiewe begryp van die lewe en die wêreld is, helderder as die koue intellektuele verstaan van kale woorde."DJ Opperman 100 jaar: Dorothea van Zyl se bydrae
2014-09-29 Die digter DJ Opperman sou op Maandag 29 September 2014 honderd jaar oud geword het. Onlangs het die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch 'n feesvieringsgeleentheid in die Wilcocksgebou op die kampus aangebied waar sy menslike nalatenskap geëer is. Dorothea van Zyl (organiseerder en aanbieder van die aand) deel haar bydrae by dié geleentheid.Van geloof tot ongelykheid deel van Diskoers-gesprekke by Aardklop
2014-09-29 Aktuele kwessies soos grond, ongelykheid, geloof en die toekoms is die onderwerpe waarop daar by vanjaar se Beeld Diskoers-reeks by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees gefokus word.DJ Opperman 100 jaar: In klank en beeld
2014-09-29 Die digter DJ Opperman sou op Maandag 29 September 2014 honderd jaar oud geword het. Hier is klank- en videobeelde van 'n onlangse feesgeleentheid ter viering van sy menslike nalatenskap by die Universiteit Stellenbosch.Melville: Dyer in Coversation with Vladislavi?, 6 October
2014-09-29 Love Books and Wits School of Literature, Language and Media invite you to a conversation between Geoff Dyer and Ivan Vladislavi?.DJ Opperman 100 jaar: Wium van Zyl se bydrae
2014-09-27 "Ons in kisklere kyk geboeidin dié gat waar jy
Diederik, Johannes
dosent, digter, profeet
nou beslis
gaan uitvaar van lyf tot stof."
