Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
"What Good is a Song?"
2014-12-15 "If a song has no meaning | if it cannot send you higher | it is not good enough to sing." Phil Ndlela writes a tribute to Marvin Gaye, USA for Africa Project, Peter Tosh and Hugh Masekela.Geagte Letsetja Kganyago ...
2014-12-15 Jason Lloyd skryf 'n ope brief aan die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank: "Ek wil met u iets bespreek wat eintlik gaan oor die kleur van geld. Die belangrikheid daarvan en hoe kleur ’n wesenlike impak het op die mense wat daagliks geld hanteer."Slim Wim kom huis toe
2014-12-11 Die aangewese Matierektor, Wim de Villiers, het groot planne vir die Universiteit Stellenbosch. Jean Oosthuizen het met hom gesels oor sy aanstelling en wou by hom weet hoe klop sy hart oor Afrikaans en wat is sy drome vir Matieland.Eskom: Hoe lyk die toekoms?
2014-12-11 Hoe gemaak met al die kragonderbrekings en hoe lank gaan alles aanhou? Hier is Eskom se reaksie."Die taal se stiltes": kollokwium oor Afrikaans
2014-12-10 "Aaneensluitend by die uitreiking van ’n eredoktorsgraad aan Breyten Breytenbach deur die Universiteit van Gent op 3 Desember, het ’n tweedaagse kollokwium oor Afrikaans in Suid-Afrika plaasgevind."De kunst van het verdwijnen
2014-12-10 "Niña Weijers kreeg dit jaar de Anton Wachterprijs toegekend voor haar debuutroman De consequenties. Het boek, dat afgelopen jaar bij uitgeverij Atlas Contact verscheen, is zeker een indrukwekkend verhaal."16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders
2014-12-10 "Dag 1 sê hy haar mond is te groot."Breyten Breytenbach receives honorary doctorate from Ghent University
2014-12-10 "On 3 December 2014, Ghent University (UGent) presented an institutional honorary doctorate to the South African poet, painter, novelist, playwright, essayist and freedom activist Breyten Breytenbach."'n Afrikaanse universiteit: wat sou Jakes Gerwel gesê het?
2014-12-10 "In ’n ander konteks het Gerwel hom jare gelede tot bekommernis gestem oor die beeld van Afrikaanssprekendheid. Met verwysing na die Nzimande-Solidariteit -geskil, is dit miskien veilig om te sê dat Gerwel se bekommernis nog vandag relevant is."NG Kerk se Belhar-plan kerkregtelik onhoudbaar
2014-12-10 Duisende lidmate van die NG Kerk is landswyd besig om hulle stemme uit te bring vir of teen die insluiting van die Belydenis van Belhar as deel van die kerk se geloofsbelydenis. Jean Oosthuizen het met die VGKSA se moderator, Mary-Anne Plaatjies van Huffel, gesels om uit te vind wat dink sy en haar kerk daarvan.Klaskamerklets: Onderhoud met Carline Janse van Rensburg
2014-12-09 Klaskamerklets: Onderhoud met Carline Janse van RensburgDeborah Steinmair se Spieëlbeeld op kykNET
2014-12-08 "Om vir TV te skryf is soos kopieskryf in die sin dat dit minder kreatief is, dis eerder ’n vaardigheid, soos handwerk: jy moet bitter knap wees, maar jy is ’n woordsmid, ’n woord-mechanic. Jy moenie skiem jy’s ’n digter nie, hoor."One Man vs "One Man"
2014-12-04 James Woodhouse, publisher at Kwela, tells Naomi Meyer about a literary coincidence – some real life crime fiction.Twee pappas en een baba
2014-12-03"Dit wil voorkom of daar baie kinders in kinderhuissorg is wat alles sou gee om ’n liefdevolle pappa of mamma te hê. Maar wat van twee pappas of twee mammas?"
