LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Cyrille Fijnaut, Carina van der WaltAkademies en skole2014-12-01
"Van Zyl-Smit het my gewaarsku dat so ’n besoek [aan Suid-Afrika] ’n onherroeplike skok sal wees, want dit is ’n derde wêreld binne-in ’n eerste wêreld. Of soos Shearing dit opgesom het: Suid-Afrika is die wêreld in die kleine …"
Danie Marais2014-11-27"Die bestuur van PEN Afrikaans is versigtig optimisties oor die hersiene taalbeleid van die US. Dis egter onmoontlik om te raai wat die langtermynimpak van hierdie beleidsverandering op Afrikaans as akademiese taal gaan wees."
Hendrik-Jan de Wit2014-11-26"De Bijbel in duidelijke taal met als doel om de Bijbel beschikbaar te stellen voor iedereen. Dat is de doelstelling van de nieuwste Bijbelvertaling die deze maand uitkwam. Het is een betrouwbare vertaling geworden in eenvoudige taal."
Kerneels Breytenbach, Lien Botha2014-11-26"Jare van toegewyde studies in die skool van die lewe. En ek vermoed baie mense sal my siening deel, dat ongeag hoe gelukkig jy met die sake van die hart en vlees is, jy steeds saam met Leonard Cohen sing dat iemand tog jou tong van die verlange moet kom verlos."
Ellen Botha2014-11-26"En nou het hy ook 'n bietjie gaan skuinslê. Vir oulaas. Ek is dankbaar vir al die aangename lees- en luisterervarings wat Charles op my pad gebring het."
Rohan Magerman2014-11-25"Soos Irshaad Allie kan ek ook maklik tussen twee taalvariante switch. Dis hoe ek vir my mense wys ek het nie vergeet waarvandaan ek kom nie. Kaaps is lankal nie meer net skollietaal nie, maar ook die taal van die bruin intellektueel."
Gustaf Pienaar2014-11-25"Regter King van die Hooggeregshof in Kaapstad begin sy interessante uitspraak van vroeg in 1994 in McCall v McCall deur daarop te wys dat Amerikaanse paartjies wat skei, die gebruik het om vir hulle vriende 'n groetekaartjie te stuur met die woorde 'The war is over, we are divorced.'"
2014-11-24Aansoeke vir die prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting, wat toegeken word vir ’n projek op die terrein van die bevordering van kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland, word ingewag. Aansoeke sluit op 5 Desember.
Christo van der Rheede2014-11-19 Toespraak gelewer deur Christo van der Rheede tydens die ATR se Kokertoekennings aan persone wat ’n groot bydrae gelewer het tot bemagtiging deur, en bevordering en beskerming van, Afrikaans te Potchefstroom.
Rohan Magerman2014-11-19"Is it politically accurate to speak of 'white' or 'black' music? Why do we commonly designate hip hop to gangsters, reggae to Rastafarians, gospel to converted Christians, and bubblegum pop to teenage girls?"
Jean Oosthuizen2014-11-19Die aktrise Yvonne van den Bergh se onthulling op Facebook dat sy BDSM beoefen het die tonge behoorlik los. Jean Oosthuizen het by die seksuoloog Johann Lemmer gaan kers opsteek om meer oor dié alternatiewe seksuele lewenstyl uit te vind.
Christo Viljoen2014-11-18"Op sy sigsagsgewyse rondomtalie-kronkelweg deur die ruimte het Rosetta telkens berekend naby planete verby geskuur ten einde hulle swaartekrag te benut om die satelliet deur gravitasieslingering op ’n nuwe roete te plaas en te versnel."
Gustaf Pienaar2014-11-18"Dit was baie oortuigende argumente, maar die regter het bevind dat dít waarmee mnr Squire en Antonie besig was, suiwer in belang van die werkgewer was. Die taak wat hulle besig was om uit te voer, was om die planeetratkas van die aaneendelwer uit te haal."
Rob Siebörger, Carine Janse van Rensburg2014-11-18"(L)earners will be led to think of school history as being contained and limited (“this is all you need to know to do well in history”), in complete contradiction to the essence of the discipline of history and to the multiplicity of sources of information available elsewhere."
2014-11-17Die vermindering van die aantal titels op die voorgeskrewe lyste, sowel as die burokrasie van die voorleggingsproses, is slegte nuus vir literêre skrywers.
Annari van der Merwe2014-11-17"Soms was daar ’n stuitige gelag te hoor uit die fiksiehoek, ander kere weer ernstige argumentasie, want uitgeebesluite is nie ligtelik geneem nie. Al wat min of meer in oorweging gebring is, was die meriete van ’n manuskrip, of die uitgee daarvan so noodsaaklik was dat dit die afkap van ’n boom regverdig het."