Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Eskom: Hoe lyk die toekoms?
2014-12-11 Hoe gemaak met al die kragonderbrekings en hoe lank gaan alles aanhou? Hier is Eskom se reaksie."Die taal se stiltes": kollokwium oor Afrikaans
2014-12-10 "Aaneensluitend by die uitreiking van ’n eredoktorsgraad aan Breyten Breytenbach deur die Universiteit van Gent op 3 Desember, het ’n tweedaagse kollokwium oor Afrikaans in Suid-Afrika plaasgevind."De kunst van het verdwijnen
2014-12-10 "Niña Weijers kreeg dit jaar de Anton Wachterprijs toegekend voor haar debuutroman De consequenties. Het boek, dat afgelopen jaar bij uitgeverij Atlas Contact verscheen, is zeker een indrukwekkend verhaal."16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders
2014-12-10 "Dag 1 sê hy haar mond is te groot."Breyten Breytenbach receives honorary doctorate from Ghent University
2014-12-10 "On 3 December 2014, Ghent University (UGent) presented an institutional honorary doctorate to the South African poet, painter, novelist, playwright, essayist and freedom activist Breyten Breytenbach."'n Afrikaanse universiteit: wat sou Jakes Gerwel gesê het?
2014-12-10 "In ’n ander konteks het Gerwel hom jare gelede tot bekommernis gestem oor die beeld van Afrikaanssprekendheid. Met verwysing na die Nzimande-Solidariteit -geskil, is dit miskien veilig om te sê dat Gerwel se bekommernis nog vandag relevant is."NG Kerk se Belhar-plan kerkregtelik onhoudbaar
2014-12-10 Duisende lidmate van die NG Kerk is landswyd besig om hulle stemme uit te bring vir of teen die insluiting van die Belydenis van Belhar as deel van die kerk se geloofsbelydenis. Jean Oosthuizen het met die VGKSA se moderator, Mary-Anne Plaatjies van Huffel, gesels om uit te vind wat dink sy en haar kerk daarvan.Klaskamerklets: Onderhoud met Carline Janse van Rensburg
2014-12-09 Klaskamerklets: Onderhoud met Carline Janse van RensburgDeborah Steinmair se Spieëlbeeld op kykNET
2014-12-08 "Om vir TV te skryf is soos kopieskryf in die sin dat dit minder kreatief is, dis eerder ’n vaardigheid, soos handwerk: jy moet bitter knap wees, maar jy is ’n woordsmid, ’n woord-mechanic. Jy moenie skiem jy’s ’n digter nie, hoor."One Man vs "One Man"
2014-12-04 James Woodhouse, publisher at Kwela, tells Naomi Meyer about a literary coincidence – some real life crime fiction.Twee pappas en een baba
2014-12-03"Dit wil voorkom of daar baie kinders in kinderhuissorg is wat alles sou gee om ’n liefdevolle pappa of mamma te hê. Maar wat van twee pappas of twee mammas?"
RSG Sanlam Radiodramakompetisie: Onderhoud met Ingrid Pentzhorn
2014-12-03 "Dis opwindend dat mens glad nie deur stelle of milieus (en dus begroting) beperk word nie. Jou karakters kan enigiets aanvang, op enige plek."RSG Sanlam Radiodramakompetisie: Onderhoud met Martie Swanepoel
2014-12-03 "Ek skryf al 36 jaar vir 'n leser. Om skielik vir 'n luisteraar te skryf, was 'n aanpassing. Ek moes leer om spaarsaming met woorde te werk en om in die gesproke taal te skryf."RSG Sanlam Radiodramakompetisie: Onderhoud met Zesta Vorster
2014-12-03 "Die radiodrama het ’n besliste voorsprong bo televisie, film en verhoog – te danke aan die 'verbeelding'-ding."LitNet Akademies-resensie-essay: Mede-wete deur Antjie Krog
2014-12-03 "Mede-wete is vir die ernstiger poësie-liefhebber ’n bundel wat saam met Kaar van Marlene van Niekerk en Breytenbach se vyf-en-veertig skemeraandsange tot absolute hoogtepunte van die afgelope twaalf maande behoort."Onderhoud: Oorlogsfutiliteit gryp steeds die verbeelding aan
2014-12-03 Jean Oosthuizen gesels met Albert Grundlingh oor die betekenis van die Anglo-Boereoorlog in ’n eietydse konteks.Dit ruk & riel van Loeriesfontein tot Kleindrakenstein
2014-12-02"’n Eeue oue dansvorm wat amper onder apartheid gesneuwel het, herleef weer as oud en jonk veldskoene aantrek en die riel trap dat die stof so staan."
