Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
In Memoriam: Koos du Toit
2014-11-04 "Donderdag (die 30ste Oktober 2014) is jy ná ’n lang en geseënde lewe van 89 jaar opgeroep tot hoër diens, waar jy in die taal van die heelal waarskynlik ook woorde herken van dit wat ons hier op aarde Afrikaans noem."Ruk en Riel op kykNET & Kie
2014-11-04 Vir die heel eerste keer op televisie bied kykNET & kie 'n reeks aan oor die unieke rieldans van die Noord-Kaap. Ruk en Riel – begin op 5 November om 21h00 op kykNET & kie.Tweede RSG Kunstefees: Oorgenoeg verrassing
2014-11-04 "Met die tweede kunstefees probeer ons nietemin steeds die brug bou, gerugsteun deur ’n fokus op gehalte."Dookoom: Larney, jou kans
2014-11-04 "Miskien bied die Dookoom-lied en die plaaswerkersvakbond Bawusa se dreigende stakings op plase die regering, boere, plaaswerkers en alle belanghebbendes die geleentheid om dié probleme in die landbousektor suksesvol aan te pak en op te los."Ouerlike aanspreeklikheid vir hul kinders se droogmakery
2014-11-03 "Vandeesweek se hofsaak handel oor die aanspreeklikheid van 'n ouer vir die onregmatige daad van sy kind. As ek die feite gee, sal jy gou verstaan wat hiermee bedoel word. 'n Sekere mnr G van Simonstad was 'n getroude man met 'n blink oog vir 'n mooi meisie ..."Dave Pepler steun WAT se Borg 'n Woord
2014-11-03 "Verbeelding – daar is geen mooier woord in Afrikaans nie. En wat van smeul, en lyfkoos, en malgas..."Klaskamerklets: Onderhoud met Lisa Smith
2014-10-31 Klaskamerklets met Lisa Smith van Hoërskool Garsfontein.Spraakprobleem? Nee! Spraakoplossing!
2014-10-29 "Shantille Klaasse, van St Anna Sekondêr in Springbok, is ook geneig om te hakkel. Dít was een van die goed wat gemaak het dat sy dieper moes delf en meer moes konsentreer as enige ander deelnemer aan Saterdag se landswye Afrikaanse Spelfees vir Graad 9-Huistaalleerders."kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Hettie Scholtz
2014-10-28 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Hettie Scholtz is die organiseerder van hierdie boekpryse.Shooting Party se knie
2014-10-28 "'n Bekende Suid-Afrikaanse renperd met die vreemd-interessante naam Shooting Party het op 27 September 1990 tydens 'n wedren 'n fraktuur van sy regtervoorbeen opgedoen wat uiteindelik tot sy dood gelei het. Of het dit?"Onderhoud met Benny Lindelauf
2014-10-28 "Ha! Ik heb ontelbare dode punten gehad. Een schrijver is namelijk iemand die zelf problemen veroorzaakt en die dan ook weer zelf moet oplossen."Klaskamerklets: Onderhoud met Dewald Koen
2014-10-24 Klaskamerklets met Dewald Koen, departementshoof van Afrikaans aan Kingswood College.FEDSAS se Danie van Wyk praat oor skole, taal- en godsdiensbeleid
2014-10-24 "Die skokkende realiteit is dat Suid-Afrika meer as 30 000 gekwalifiseerde onderwysers benodig om die huidige tekort aan te vul."Eerste nasionale Afrikaanse Spelfees vir tweedetaalsprekers
2014-10-23 Die spelkompetisie vir graad 9-leerders wat Afrikaans as eerste addisionele taal (EAT) neem, bekend as die Afrikaanse Spelfees, is Saterdag 18 Oktober vir die eerste keer nasionaal aangebied.LitNet Akademies-resensie-essay: Ons gaan 'n taal maak deur JC Steyn
2014-10-22Steyn gee ’n deeglike oorsig van die taalpolitieke geskiedenis van Afrikaans vanaf die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) en die verskyning van die eerste Afrikaanse koerant, Die Afrikaanse Patriot, in 1875 tot vandag.
