![]() |
|
Francis Galloway
|
Een van die mikpunte van die Cordis Trust is die bevordering van die Afrikaanse taal deur skeppende werk in die dig-, prosa-,drama-, lirieke en beeldende kuns en kultuurbevordering te fasiliteer, aan te moedig, te beloon, toegang tot publikasie te verleen en talentvolle potensiaal te identifiseer en ontwikkel.
Diegene wat 'n buitengewone langtermyn bydrae tot die bevordering van Afrikaanse woordkuns gelewer het, is vanjaar met die Orde van die Goue Pen 2015 bekroon.
Klik hier om te sien wie die Orde van die Goue Pen 2015 bekroon is.


