Cordis Trust: Orde van die Beiteltjie 2015

  • 0

 

Een van die mikpunte van die Cordis Trust is die bevordering van die Afrikaanse taal deur skeppende werk in die dig-, prosa-,drama-, lirieke en beeldende kuns en kultuurbevordering te fasiliteer, aan te moedig, te beloon, toegang tot publikasie te verleen en talentvolle potensiaal te identifiseer en ontwikkel.

Die Orde van die Beiteltjie 2015 is toegeken aan diegene wat die Afrikaanse woordkuns met deurlopende ywer bevorder.

Klik hier om te sien wie die Orde van die Beiteltjie 2015 ontvang het.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top