LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
"Malmesbury is ’n plaasgemeenskap en die afstande is groot. Baie ouers het nie motors nie. Wat maak die kinders dan om te kan oefen? Hulle slaap in die klaskamer. Dit is die enigste manier hoe hulle die ure kon insit."
Lina Spies2014-09-25 "Hoe het dit gebeur dat ek buitekerklik geword het en uiteindelik in 2013 na die Woordfees amptelik uit die kerk bedank het?" Lina Spies oor haar verhouding met die kerk.
Karina Magdalena Szczurek2014-09-25"I should have started shedding tears at the beginning of the event, when the woman who is our national treasure, Sindiwe Magona, noticed that we were only a few people in the audience while the whole of South Africa should have been attending."
Jean Oosthuizen2014-09-25Gelowiges, ongelowiges en buitekerklikes het verlede week om ’n ronde tafel gaan sit en met mekaar in gesprek getree. Jean Oosthuizen gee sy indrukke van die gesprek.
Johann Lodewyk Marais2014-09-25"Africa was, and still is, a continent characterised by its rich linguistic heritage, but also the prominent role that the languages of the former colonial powers, namely English, French and Portuguese, still play."
John Kramer, Lien Botha2014-09-23John Kramer se eerste solo-tentoonstelling in 25 jaar het op 6 September by die Irma Stern Museum in Rosebank, Kaapstad geopen. Hy het met Lien Botha hieroor gesels.
Danny Titus2014-09-23 "Kultuur en die verskeidenheid is in die verlede aangevoer as die rede waarom ons in geskeidenheid moes leef met alle gevolge van dien. Vandag is dit kultuur en die wye verskeidenheid daarvan wat ons al die geleenthede bied om saam te werk aan die eenheid van 'n land, Suid-Afrika."
Ena Jansen2014-09-23Lees Ena Jansen se laudatio by die oorhandiging van die Akademie vir Wetenskap en Kuns se erepenning vir vertaling aan Riet de Jong-Goossens by die Week van de Afrikaanse roman in Amsterdam.
2014-09-23‘n Terugblik op die aanbieding van die geloofsgemeenskappe met 'n spesifieke fokus op versoening in post-WVK-Suid-Afrika word op 8 en 9 Oktober 2014 in Stellenbosch aangebied.Die WVK-herverhoor sal gelei word deur Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu as voorsitter.
Ismail Mahomed, Steyn du Toit2014-09-22The first-ever Cape Town Fringe Festival takes place from 25 September to 5 October. Steyn du Toit chats to the festival’s artistic director, Ismail Mahomed, about this new initiative, Cape Town as host city, and the benefits for independent artists taking part in the event.
2014-09-19Die Afrikaanse rymkletser Simon Witbooi, beter bekend as Hemelbesem, is op 3 Oktober die gas by die volgende Woordpret van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal
Ingrid Glorie2014-09-19Op Vrydag 19 September 2014 was in Amsterdam die afskop van die eerste Week van de Afrikaanse roman. Ingrid Glorie, koördinator van de Week en redakteur van Maandblad Zuid-Afrika, het die openingslesing gehou.
Stephanus Muller, Naomi Meyer2014-09-18"Nagmusiek is 'n transgressiewe teks op verskillende vlakke, en om vir soveel jare in 'n proses gewikkel te wees wat deurlopend toets en verstel en torring aan die grense waarbinne ek gemaklik is – dit het my verander."