LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Jean Oosthuizen, Sakkie Spangenberg2014-10-07Dit is vanjaar presies tien jaar gelede toe ’n groepie teoloë en denkers ’n oop gesprek in die Afrikaanse kerke wou begin en die Nuwe Hervorming Netwerk (NHN) gestig het. Jean Oosthuizen gesels met een van die stigterslede, Sakkie Spangenberg, oor die NHN se pad die afgelope dekade.
Arthur Attwell, Carine Janse van Rensburg2014-10-07Arthur Attwell explains the impact of the South African Department of Basic Education’s proposed new policy: "Different learners need different kinds of textbooks, chosen school by school for their specific needs."
Gustaf Pienaar2014-10-06"Hierdie uitspraak hou vir alle eienaars van motorvoertuie 'n belangrike les in: 'n mens kan nie jou onpadwaardige voertuig aan iemand uitleen en dan die verantwoordelikheid op daardie persoon afskuif as daar 'n ongeluk gebeur wat veroorsaak is deur die onpadwaardige toestand van jou voertuig nie."
Julienne du Toit, Naomi Meyer2014-10-06"I remember meeting someone on a hilltop outside Sutherland and she said she loved the Karoo because she could see her enemies coming for miles. What an odd thing to say, I thought at the time. But eventually I realised what she meant."
Phil Ndlela2014-10-02"On Saturday, February 15 the sun set on one of South Africa’s pre-eminent black scholars and writers, Mbulelo Vizikhungo Mzamane."
Chris van der Merwe2014-10-01"Afrikaans het ’n wonderlike uitdrukking: 'om tot verhaal te kom'. In dié uitdrukking kom die wysheid tot uiting dat ’n mens, wanneer jy diep geskok is, jou 'verhaal' verloor." Hierin is dan (onder andere) die prestasie van die skrywer geleë, dat hy die hoofkarakter "tot verhaal laat kom", skryf Chris van der Merwe.
Gustaf Pienaar2014-10-01"1 Oktober het 'n spesiale betekenis vir ons land se hoogste hof van appèl – kortweg die appèlhof - wat in Bloemfontein gesetel is. Maar ook vir die hof vir klein eise – wat in 'n sin ons laagste geregshof is – is 1 Oktober 'n spesiale dag."
Jason Lloyd2014-10-01"Ek het ’n broertjie dood aan die nuwe ontluikende kuns van selfies. Hoekom sou iemand ’n foto van hulself wil neem en deur middel van Twitter of Facebook aan die wye-wilde-weste wêreld wil stuur?"
2014-09-30 "Ons wil graag op vertalersdag hulde bring aan die mense wat agter die skerms werk om die voortbestaan van al Suid-Afrika se amptelike tale te bevorder."
2014-09-30Die ATKV Boeke-oase se program by vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom is oudergewoonte propvol opwindende boekbekendstellings, boekgesprekke, teatergesprekke en voorlesings. Alle gesprekke/geleenthede wat by die Boeke-oase aangebied word, is gratis.
Lina Spies2014-09-29"Deur hom weet ek dat daar ’n soort liggaamlike intuïtiewe begryp van die lewe en die wêreld is, helderder as die koue intellektuele verstaan van kale woorde."
Dorothea van Zyl2014-09-29Die digter DJ Opperman sou op Maandag 29 September 2014 honderd jaar oud geword het. Onlangs het die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch 'n feesvieringsgeleentheid in die Wilcocksgebou op die kampus aangebied waar sy menslike nalatenskap geëer is. Dorothea van Zyl (organiseerder en aanbieder van die aand) deel haar bydrae by dié geleentheid.
2014-09-29 Aktuele kwessies soos grond, ongelykheid, geloof en die toekoms is die onderwerpe waarop daar by vanjaar se Beeld Diskoers-reeks by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees gefokus word.
2014-09-29Die digter DJ Opperman sou op Maandag 29 September 2014 honderd jaar oud geword het. Hier is klank- en videobeelde van 'n onlangse feesgeleentheid ter viering van sy menslike nalatenskap by die Universiteit Stellenbosch.