LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Kerneels Breytenbach2014-10-17PEN Afrikaans spreek namens alle Afrikaanse skrywers sy diepste kommer uit oor die regering se sentraliseringsplanne vir die onderwys.
Abraham H de Vries2014-10-16"Die nuuskierige leser kan nou nog die papier-Rapport met Van Zyl se resensie iewers gaan soek. Maar ek wonder tog: Is in ’n toekoms sonder papierkoerante (wat al voorspel is) die wegval van negatiewe menings en die beskikbaarheid van slegs positiewes ondenkbaar?"
Willem Anker, Naomi Meyer2014-10-16"Dit is seker ’n ongesonde en perverse stokperdjie, maar ek kan my nie voorstel dat ek binnekort gaan begin seëls versamel nie."
Neil van Heerden2014-10-15Vanjaar is die kongres van die Afrikaanse Letterkundevereniging (ALV) aangebied deur die Universiteit van Pretoria se Afrikaansdepartement, van 29 September tot 2 Oktober. Neil van Heerden deel sy indrukke en foto's.
Hendrik-Jan de Wit2014-10-14"Lastig, die touwtjes aan elkaar knopen, er staat toch spanning op dat slappe net. In mijn zak vind ik een touwtje. Ik bewaar er stenen, stukjes ijzerdraad, paaseitjes en flessendoppen. Allemaal schoon, want mijn jas is net gewassen."
Herman Lategan, Naomi Meyer2014-10-14"Ja, ek bereik ’n dooie punt elke dag van my lewe. Ek wil elke dag tou opgooi en weghol, my laptop in die see loop gooi, geboue afbrand, kaalgat deur die kerke hardloop, op mense vloek en skel, die polisie bel sodat hulle my kan opsluit en die sleutel weggooi. Elke dag. Skryf is ’n nagmerrie."
Jean Oosthuizen2014-10-13Jean Oosthuizen loop terug op die spoor van die “profeet” TB Joshua ’n dekade of wat gelede toe Afrikaanse mense ook in groot getalle Lagos toe gestroom het om deur hom gesond gebid te word.
Gawie Botma2014-10-13Gawie Botma sluit polemies aan by die debatte waarna Herman Wasserman verwys in sy artikel “'Sagte mag' in Afrika: China se soeke na invloed op mediaterrein".
2014-10-10Mariëtta Kruger en Kabous Meiring het op kykNET se laataand aktualiteitsprogram Prontuit met Liesl Pretorius, Melt Myburgh, Herman Wasserman gesels oor die impak wat die internet gehad het op die manier waarop Afrikaanse mense hul menings lug.
Cornel du Toit2014-10-08Cornel du Toit deel sy gedagtes oor "self" en "identiteit" na aanleiding van Bernard Lategan se artikel oor enkelvoudige en meervoudige identiteit.
Cobus van Wyngaard2014-10-08Cobus van Wyngaard belig twee teologiese momente wat kan help met ons verstaan van identiteit, en vra twee vrae na aanleiding van Lategan se artikel.
2014-10-08'n Onlangse artikel op LitNet Akademies het gehandel oor die problematiek van enkelvoudige en meervoudige identiteit. Kenners deel hul gedagtes oor die problematiek wat in die artikel aan die bod kom.
Jean Oosthuizen, Sakkie Spangenberg2014-10-07Dit is vanjaar presies tien jaar gelede toe ’n groepie teoloë en denkers ’n oop gesprek in die Afrikaanse kerke wou begin en die Nuwe Hervorming Netwerk (NHN) gestig het. Jean Oosthuizen gesels met een van die stigterslede, Sakkie Spangenberg, oor die NHN se pad die afgelope dekade.
Arthur Attwell, Carine Janse van Rensburg2014-10-07Arthur Attwell explains the impact of the South African Department of Basic Education’s proposed new policy: "Different learners need different kinds of textbooks, chosen school by school for their specific needs."
Gustaf Pienaar2014-10-06"Hierdie uitspraak hou vir alle eienaars van motorvoertuie 'n belangrike les in: 'n mens kan nie jou onpadwaardige voertuig aan iemand uitleen en dan die verantwoordelikheid op daardie persoon afskuif as daar 'n ongeluk gebeur wat veroorsaak is deur die onpadwaardige toestand van jou voertuig nie."