Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Huldeblyk: PEN Afrikaans oor André P Brink
2015-02-08 "Brink was 'n skrywer wat alles in die stryd gewerp het vir sy mede-skrywers, 'n meer regverdige, nie-rassige Suid-Afrikaanse samelewing en die reg op vrye uitdrukking."Huldeblyk: André Philippus Brink 1935–2015
2015-02-08 "Sonder sy monumentale bydrae sou die Afrikaanse literêre landskap veel anders gelyk het en oneindig armer gewees het."Die Katolieke Universiteit Leuven | UCL betoon eer aan ’n uitsonderlike man
2015-02-08 Naòmi Morgan vertaal die huldeblyk van die universiteit wat enkele dae gelede 'n eredoktorsgraad aan hom toegeken het: "André Brink neem afskeid van ons ..."Amptelike redes vir eredoktorsgraadtoekenning aan André Brink
2015-02-08 Hier is die Katolieke Universiteit Leuven | UCL se redes waarom 'n eredoktorsgraad aan hom toegeken is (erkenning: Isabelle Decoster; vertaling: Naòmi Morgan).Toespraak tydens die eredoktorsgraadseremonie van André Brink
2015-02-08 "Weerstand bied. Om teenstand te bied teen die gebruik van geweld, om te opponeer, te stry, jouself te verdedig. Teen alle mag kan weerstand gebied word, alle sisteme kan geopponeer word, enige orde kan ’n reaksie ontlok, hetsy om dit te beveg of dit te verdedig."André P Brink (1935-2015)
2015-02-07 "I still remember how impressed I was, when he as the only one among us answered all the questions in flawless French."André Brink's speech at the Université catholique de Louvain
2015-02-07 The last speech of André Brink can be heard here.Onderhoudend: Ria Smit gesels met Cara Kleynhans
2015-02-06 "Ek was gefassineer deur die gehalte van sy spel en ek was verbaas deur die feit dat ek nog nie voorheen van hierdie Suid-Afrikaanse pianis gehoor het nie."Interview: Santa's Story
2015-02-06 Aviva Pelham: "However, nothing can replace the experience of hearing a survivor's story ..."Klaskamerklets: In gesprek met Hesti van der Mescht
2015-02-06Hierdie week gesels ons met Hesti van der Mescht, Afrikaans-onderwyser by Paul Roos Gimnasium. "Ek hanteer almal asof hulle buitengewoon begaafd is. Werk soos ’n bom ..."
