Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Keep in touch with the Dutch!
2015-03-09 "Onder grote belangstelling vond op zaterdag 7 maart in het Erfurthuis weer de jaarlijkse Neerlandistiekdag plaats, inmiddels een vertrouwd onderdeel van het US Woordfees in Stellenbosch."Klaskamerklets: In gesprek met Coenraad Walters
2015-03-04 "Die onderwys probeer baie hard om studente vaardighede te laat aanleer en kennis te laat opdoen: die uitdaging is om ’n toekomsdimensie daaraan te verleen."Festival voor het Afrikaans 2016: Feesorganiseerders aan die woord
2015-03-04 Omtrent hierdie bydrae het die proefleser gesê: "Die teks is geskryf in 'n tussenvorm, ek dink prof Ronel Foster sou dit Nederkaans noem. Ek het so min as moontlik ingegryp en vertaal, maar wel seker gemaak elke woord is korrek gespel, of dit nou Nederlands is of Afrikaans."ATKV Handevat-Projek: Laat die kindertjies speel
2015-03-04Kinders moet speel en hulle moet aangemoedig word om te fantaseer. Dit was die boodskap wat op 20 Februarie by die Tshiamo Primary School in Vergenoeg, net buite Kimberley, uitgedra is. Izak de Vries deel sy foto's.
Facebook en die kunstenaar: Selfportret
2015-03-04 Ydi Coetsee is 'n kunstenaar van vandag: sy het 'n gesin se foto's van Facebook af geskilder. "’n Skildery is nie ’n illustrasie van ’n voorafbedagte konsep of stelling nie, al lyk dit met eerste oogopslag bloot soos ’n uitbeelding van iets."Colloquium Neerlandistiek, Universiteit Pretoria
2015-03-03 Vanaf 9-14 maart 2015 is er op de campus van de Universiteit Pretoria in Hatfield, Pretoria een programma met muziek, film en literatuur voor de liefhebber van de Vlaamse en Nederlandse kunst en cultuur.Francois Smith oor Fifty Shades of Grey
2015-03-03 "Dit sal gou blyk dat ek ’n gaping probeer vat tussen die Franse filosowe Michel Foucault aan die een kant en Gille Deleuze en Piere-Felix Guattari aan die ander, maar dan is daar nog Freud op heelagter by wie ek verby moet kom. Altyd Freud op heelagter."Oor Fifty Shades of Grey, die film
2015-03-03 "Op ’n somberder trant moet gevra word of die sukses van Fifty Shades of Grey nie ook sprekend is van hoeveel vroue in ongelukkige verhoudings met beskadigde mans bly hoop dat hulle liefde ’n 'ondier' in ’n 'prins' moet verander nie?"Charlie Seminar: Satire als ideologische aanvalsstrategie
2015-03-03"Die 'opdracht des schrijvers' en tekenaars is cruciaal. Charb en alle anderen mogen dan niet meer onder ons zijn, de geest waarvoor zij staan kan niet worden kapot gemaakt."
Cross-Over 2015 Pozna?
2015-02-27 Deze week, op 27 en 28 februari om precies te zijn, vindt in Pozna?, Polen, het tweejaarlijkse congres Cross-Over plaats.Die geheim van finansiële sukses
2015-02-27 Jean Oosthuizen gesels met die ekonoom Hein Kruger oor die suksesresep van Die rykste man in Babilon.ATKV: Filmverse – twaalf klassieke verse met animasieteks
2015-02-27 Kom kyk en luister by die US Woordfees 2015.Vryheid, gelykheid en broederskap
2015-02-27 "Is ongelykheid, die verskil tussen ryk en arm, die regte windmeul om te bestorm wanneer ’n mens die armstes onder ons se absolute lot wil verlig? Perdalkies nie."’n Groot bôrdienghuis met ’n hart vir mense
2015-02-25 Die Breytenbach Sentrum is veel meer as ’n kuns-en-kultuursentrum. Jean Oosthuizen het die uitvoerende bestuurder van die Breytenbach Kultuursentrum, Theo Kemp, uitgevra oor hierdie droom wat waar geword het.Onderhoud met uitgewer Joost Nijsen
2015-02-25 "Dit blyk baie lastig uitgewers in Suid-Afrika te interesseer vir Nederlandse skrywers. Kennelik is hulle nie so populêr by Afrikaners nie, terwyl andersom Suid-Afrikaanse skrywers érg in trek is in Nederland."Kleurkodes
2015-02-25 "(B)ruin mense / kleurlinge / coloureds het nie ’n eie taal of kultuur – die kode vir etnisiteit – nie. Daarom is daar nie ’n bruin etnisiteit nie en is dit rassisties om van bruin mense te praat."Acti de pastu: was dit mense of diere se skuld?
2015-02-25 "Du Plessis se diere kon uit eie beweging oorgegaan het na Vlok se plaas, in welke geval daar sprake kon wees van Du Plessis se skuldlose aanspreeklikheid aan die hand van die sogenaamde actio de pastu pecoris."Briewe van Andan
2015-02-25Naas Steenkamp deel sy besonderse herinneringe en briewe van André P Brink in Parys. "Parys het op net die regte tyd gekom vir sy onklaar vorming, en in presies die regte idioom vir juis sý gemoed."
