Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Vreemdelingehaat en die gelaat van die ander

Johann Lodewyk Marais Seminare en essays 2015-04-24

"Ek het Afrika begin assosieer met mense wat reis, vlug of ontheem is. Hulle gesigte, gelate en persoonlikhede is om my. Hulle dwing my om opnuut vrae oor my eie identiteit te vra."

Xenofobie: Stories uit Yeoville

Izak du Plessis Menings 2015-04-23

"Xenofobie is nie ’n eenvoudige probleem nie, val hy met die deur in die huis. Dis glad nie so eenvoudig as wat mense dink nie."

Deel op Facebook of red 'n lewe? #xenomedia

Herman Wasserman Menings 2015-04-22

Wat is die media se verantwoordelikheid as mense tydens xenofobiese geweld in die strate sterf?

Instagram or intervention? #xenomedia

Herman Wasserman English 2015-04-22

What is the role of the media in the time of xenophobia?

Günter Grass (1927–2015) en die eensaamheid van skryf

Loammi Wolf In memoriam 2015-04-22

"My eerste gedagte toe ek hoor dat Günter Grass oorlede is, was aan die uieskillery."

Hoeveel is een plus een in Kubaans?

Jean Oosthuizen Skole 2015-04-21

Jean Oosthuizen het met Fedsas se provinsiale bestuurder in die Vrystaat, Chris Verhoef, gesels oor die departement se planne om Kubaanse onderwysers in te voer.

Pligsversuim

Gustaf Pienaar Gustaf Pienaar: Regsalmanak 2015-04-21

"Nege dae lank het die boot hulpeloos op die see rondgedobber totdat dit naby Lambertsbaai in 'n storm op die rotse geloop het. Al agt bemanningslede, onder wie ene Maweza, het verdrink."

Onderhoud met Debra Meyer

Debra Meyer, Jason Lloyd Onderhoude 2015-04-21

"Ek sal graag eendag rektor wil wees, om die eenvoudige rede dat ek weet ek sal dit kan doen."

Rhodes moes val: Gedagtes oor dekolonisering en swart historiese agentskap

Desmond Painter Menings 2015-04-17

" ...ons hou ons nie net doof nie, maar begroet swart verset asof dit ongehoord is: onredelik, irrasioneel, antidemokraties, populisties, ’n affrontering van ons netjiese middelklas waardes, waar daar vir alles ’n prosedure is, en vir elkeen sy toegekende plek."

Is alle verwysings na erfenis nou taboe?

Bertus Osbloed van Niekerk Seminare en essays 2015-04-17

Kultuur vorm die dekor waarteen ons leef. Ons meet wat ons doen aan die waardes wat aan ons oorgedra is, en die simbole wat daardie waardes verteenwoordig, word ’n tipe maatstaf vir ons eietydse besluite.

Onverwagte rykdom van Suid-Afrikaners

Mike Schüssler Seminare en essays 2015-04-16

Wat gaan dan hier aan dat ons bates redelik versprei is en van die hoogste ter wêreld is en Thomas Piketty waarskynlik die kapitaal van Suid-Afrikaners nie sou kon beskryf nie? Ons het veel meer as die Franse en selfs meer as die Duitsers en die meeste outydse kapitalistiese lande.

Rhodes-debat: Gister se leiers, vandag se leiers

Jason Lloyd Seminare en essays 2015-04-16

"Madiba het, in plaas van om in die verlede  vas te haak, visionêre leierskap getoon om die rykdom wat Rhodes in Suid-Afrika  opgebou het, sinvol in vennootskap met die Rhodes Trust aan te wend tot  voordeel van swart, bruin en wit nagraadse studente."

Bhisho/King William's Town

Jason Lloyd Jason Lloyd: Hotnotsgot 2015-04-15

"Dié vraag laat my hard  nies dat die dolosse in my ruggraat weer in 'n ry loop kraal toe. Anderkant die  niesery kom die hoofpyn. Klein en krapperig en dun gesny."

Undercover Afrikaners?

Christiaan Bronkhorst Seminare en essays 2015-04-15

"Ons moet ... twee vrae beantwoord: 'Hoekom is Afrikaanssprekende studente onbetrokke by die transformasieproses?' en 'As hulle wel betrokke is, waarom is hulle undercover?'."

Zainub Dala: die stilswye van die lammers

Bettina Wyngaard Rubrieke 2015-04-15

Om ’n hele groep oor dieselfde kam te skeer omdat ’n absolute minderheid op ’n bepaalde manier optree, is stompsinnig, om die minste daarvan te sê.

In Memoriam: Jürgen Fomm

Frederik de Jager In memoriam 2015-04-14

"Vandag is elkeen ’n tipograaf met ’n rekenaar en InDesign-programmatuur. Vandag is iedereen ook ’n kenner met Google aan die vingerpunte, en ’n gepubliseerde skrywer op Amazon. Maar toenmalig, in die Europese skool van tipografie, het jy ’n uitgebreide en uitgerekte opleiding ondergaan. En tipograwe soos Jürgen Fomm was vakmeesters, soos wat skilders en beeldhouers dit was."

’n Perd se prys, ’n donkie se diens

Gustaf Pienaar Gustaf Pienaar: Regsalmanak 2015-04-14

"Hulle sê trou is nie perdekoop nie. Maar  as 'n mens kyk na al die moeilikheid wat arme mnr Macdonald van Johannesburg  gehad het toe hy by sy buurman – ene generaal Von Mellenthin – 'n perd gekoop  het, dan wil dit wraggies lyk of perdekoop soms 'n groter risiko kan wees as om  voor die kansel te loop staan."

Is Al-Qaeda regtig in Suid-Afrika bedrywig?

Jean Oosthuizen Skrywersonderhoude 2015-04-14

"Daar is meer as genoeg bewyse van wat in ons land aan die broei is."

“Oor monnemente gepraat” en ander mymerings oor gevalle helde

Clinton V du Plessis Menings 2015-04-14

"Uiteindelik verweer alles, kom daar ’n nuwe generasie wat die 'delete'-knoppie van die geskiedenis kom druk, wat die geheue 'reboot'."

Karakteropvoeding in skole: komplekse noodsaaklikheid

Jeanette de Klerk-Luttig 2015-04-08 Dit is hartseer as mens by ’n skool instap waar respek as kernwaarde duidelik in die voorportaal pryk, maar in die gang af skree ’n onderwyser op leerders en pouses word leerders op groot skaal geboelie.
Top