Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Die Goeie Nuus!
2013-02-27 Geruime tyd reeds vaar jy teen my uit so asof ek jou iewers sou wou ontwyk met dit wat ek onder die Goeie Nuus verstaan.Staking van die Poskantoor
2013-02-27 Hoe is dit moontlik dat die Poskantoor so baie stakings kan hê?Jan Rap se hardlywigheid
2013-02-26 So om Afrikaans se toekoms te verseker gaan hande nog uitgereik moet word.Die legendariese Nancy Astor
2013-02-26 "She has one of those minds that work from association to association, and therefore spreads sideways with extreme rapidity ... It was like playing squash with a dish of scrambled eggs."Aan wie behoort die kroegstoele toe?
2013-02-26 "Op grond van dié twee beginsels beslis die hof dan dat die kroegstoele deel van die ingeboude kroeg was en dat mnr S dit kon hou. Die twee staalkabinette moes hy egter aan mnr R teruglewer."Goeie nuus vir Afrikaanses
2013-02-26 "Afrikaanses het die laaste tyd goeie nuus oor die stand van hul taal ontvang en ek hoop op nog suksesstories."Ronelda Kamfer in gesprek met Annemarié van Niekerk
2013-02-26 Ronelda Kamfer tree later vanjaar op by die Festival voor het Afrikaans. Sy het in Amsterdam met Annemarié van Niekerk gesels.Bazoo sê: "Hou my dop" (by die US Woordfees)
2013-02-26 "Bazoo is die kindertydskrif wat mens al meer gereeld op die winkelrakke sien opduik. Naomi Meyer het vir Renie Nel, die redakteur van die tydskrif, gevra oor die vriendelike skilpad wat nou ook kinders by die US Woordfees gaan kom vermaak."Die groot verdrukking
2013-02-25 "Trouens, die astronomiese gebeure is in reaksie tot die hewige Spirituele gebeure wat in die hemele plaasvind, wat die koms van die HERE (Mattheus 24:30-31) voorafgaan en vergesel."Luister/lees om fout te vind?
2013-02-25 Ek dink dat Suid-Afrikaners het vermoë verloor om te gesels.Ses dimensionele vlak van die lemoen
2013-02-25 "Daar is ’n teoretiese opvatting in die fisici wat sê as dit vir ’n mens moontlik is om ’n vlak van ses dimensies binne te gaan, sal dit moontlik wees om ’n lemoen van die binnekant af na buite te eet."Vraag vir Chris en Cornelius oor oa die wederkoms en vallende sterre
2013-02-22 "Die gevallery van die sterre gaan waarskynlik ’n lang uitgerekte storie afgee want as die naaste ster Proxima nou vandag begin val en sê maar dit val teen die spoed van lig, sal dit nog 4.24 jaar vat voor dit ons in ons moer in val."Selfbeveiliging: Vind ’n woord by die daad
2013-02-22 "My ander ervaring met wapens was toe ek en ’n vriendin ’n ruk terug in ’n parkie beroof is. Dit bring my terug na die slingervel-kwessie. Die rowers het nie vuurwapens gehad of nodig gehad nie."Is ekokritiek die moeite werd?
2013-02-22 "Ons word daagliks deur nuusberigte oor wildstroping, mynbedrywighede, kernrampe en groot natuurrampe tot die besef gedwing dat die vernietiging van die omgewing ’n aktuele impak op ons lewens het. Navorsers het hierop begin reageer en die ekokritiek sal in die volgende twee dekades ’n nóg belangriker ondersoeksrigting word ...""Die Stem van Suid-Afrika"
2013-02-22 "Die Wet op Outeursreg op die Stem van Suid-Afrika Wet 2 van 1959, is 54 jaar gelede – op 12 Februarie 1959 – deur die parlement goedgekeur.Die Wet het ’n interessante agtergrond."