Video: Bekendstelling van Die hormoonfabriek, met Saskia Goldschmidt en Daniel Hugo

  • 0

Die hormoonfabriek deur Saskia Goldschmidt, in Afrikaans vertaal deur Daniel Hugo, het onlangs by Protea Boekhuis verskyn.  Goldschmidt en Hugo was Saterdag in gesprek in Stellenbosch Protea Boekwinkel.

Die hormoonfabriek is geïnspireer deur historiese feite oor die eerste Nederlandse vleisfabriek wat begin het om op kommersiële vlak hormone uit die afvalprodukte te vervaardig. 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top