Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Oor Francois Williams en die moord op die bus in Birmingham
2013-03-12 Hoe anders want om 'n enkele moord in Birmingham voor te hou as hoe sleg dit in Engeland gaan gooi natuurlik die kollig op SA waar daar, statisties, dieselfde dag oor die 400 moorde plaasgevind het. Wat nog van die verkragtings, roof en kapings.Jan Rap: Die vraagstuk oor geweld?
2013-03-12 Soos jy sekerlik kan verwag is daar 'n magdom verskille tussen die verskillende ontledings wat beide ek en jy bied.'n Vurige jong dame van Limpopo
2013-03-12 Die debakel oor skoolboeke is ook welbekend en gaan nie herbesoek word nie, maar daar is hierdie aspek van 'n program wat die BBC oor die onderwerp gedoen het wat ek glo moet op gereelde grondslag aan die magstruktuur gespeel word.Het pimp-ouers geen skaamte nie?
2013-03-12 Dis ‘n ou cliché, maar tog een wat water hou: Hoe kan dit wees dat mense lisensies vir allerhande goed moet kry, maar nie vir die belangrikste ding van alles nie, naamlik om voort te plant?Wouter se opmerkings oor RSG
2013-03-12 Ek lees Wouter se brief oor RSG en die laat my toe aan die volgende dink.Nostalgiese geheuekiekie: kinderjare
2013-03-12 "Ek onthou, wanneer ek verby sy stilwordingsplek gestap het, die klank van sy basstem onderlangs, agter die toe deur. Hoe hy bid en vas en bid."'n Brief aan Gerrit Brand op die Sondag van die Laaste Oordeel
2013-03-11 "’n Kwarteeu. Dis ’n kwarteeu sedert ons mekaar in die teologieklas by Tukkies as eerstejaars leer ken het."Vir Wouter Ferns oor sy 'Verlig & Verkramp'
2013-03-11 'Herstel', soos jy weet, beteken om iets wat nou fout is te verander na soos dit was toe dit nog gewerk het.Jonger armer jongmense is resep vir anargie!
2013-03-08 Werklose jongmense in Sa groei met elke publikasie van matriekuitslae!Vir George oor skuilname (en sommer Wouter ook)
2013-03-08 Op laerskool het ek die Swart Luiperd-boeke verslind. Sou ek die boeke minder geniet het as ek op daardie stadium agtergekom het dat Braam le Roux 'n skuilnaam was, dat die skrywer eintlik FA Venter was?Agnostisisme
2013-03-08 Waar Christene daarop aandring dat hulle alles (en ek bedoel alles), weet, dring die agnostikus daarop aan dat hulle nie alles weet nie.Gifford Lesings: Pluralisme in ons tyd
2013-03-08 Ek het geen hond in die geveg tussen Henn en De Klerk nie en nog minder in die godsdiensdebat na dese en sal eerder die beker laat verbygaan.Genadedood: Die reg om te verskil
2013-03-08 Jones het net 'n algemene, onpersoonlike stelling gemaak en die “ou mense” is my invoeging, juis om te verseker dat ons nie op die onpersoonlike vlak bly nie – dit gaan oor mense wat tans nog lewe!Nigeria, Deon Maas en mooi swart poppies ...
2013-03-08 Het sopas die boek, Witboy in Africa, van Deon Maas klaar gelees.GAY? President Abraham Lincoln (VSA)
2013-03-08 Ek haal die volgende aan wat vir die leser moontlik interessant behoort te wees.Kan Ferdi Greyling nie lieg nie?
2013-03-08 Ferdi noem dan 'n paar voorwaardes waaraan die koerante moet voldoen, soos geloofwaardigheid en vertroue. “Dit beteken net hulle moenie lieg nie.”Die slim spiritueel intelligente student se sofistery ...
2013-03-08 "Goeie genugtig," roep die vader, "dit sal ek graag wil sien."Verlig & Verkramp: Weerstand & Hervorming 1973-1994
2013-03-08 Demokrasie is morsig, maar wat is die alternatief?Babalas-dag
2013-03-08Drank is en bly ‘n euwel! Dit verwoes verhoudinge, huwelike, jou werk en natuurlik op die ou einde jouself.