Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Open Stellenbosch and the language debate
2015-09-07"Afrikaans should be seen and accepted by non-Afrikaans students as a language spoken by the majority of people in the Western Cape. There are more Afrikaans-medium schools in the Western Cape than in the rest of the country combined. Surely this is a fact that cannot simply be ignored. Those students, the majority of whom are coloured/black Afrikaans mother-tongue speakers, have a right to be taught in the language of their choice – Afrikaans. The abandonment of Afrikaans as a medium of instruction at universities will have an effect on the entire Afrikaans community in South Africa."
Open Stellenbosch: “Yeah but you said it” – revisited
2015-09-07"Once again, I find myself perplexed by your intentions, OS. You need to jump off this taaldebat train, because it’s clear your demands for transformation go so much further than language – and rightly so."
Afrikaans-in-dialogue, rather than Protection-of-Afrikaans
2015-09-07" ...the only way forward for Afrikaans is for its proponents to stop privileging it above other indigenous South African languages and actively and practically support the development of all South African languages."
Open Stellenbosch – Aluta Continua?
2015-09-04"Die probleem op Stellenbosch is immers nie Afrikaans nie. Die probleem is hoedat die taal gebruik word om uit te sluit en laer te trek. Geen taal kan bly voortbestaan te midde van ’n ons-julle, insider-outsider polemiek nie."
‘n Krokodilvelhandsak vir Haar Edelagbare
2015-09-02"En, o ja, dan was daar ook nog 'n krokodilvelhandsak wat die prokureur se vrou vir die landdros laat aflewer het."
Woorde wat woorde laat wip
2015-09-02"Iemand, ʼn swaap, het my gevra hoekom ek nie net die adres gegoogle het nie. Huh? Hoe sou ek die mense wat in haar buurt gewoon het, leer ken het?"
Foto's en video: Open Stellenbosch se massabyeenkoms en optog
2015-09-01Die studentebeweging Open Stellenbosch het Dinsdagmiddag 'n massabyeenkoms en optog op Stellenbosch-kampus gehou.
'n Gesprek oor God van Klank
2015-09-01"Musiek het twee funksies. Die een is plesier en die ander een is alles behalwe plesier."
Vrouemaand: net nog 'n betekenislose Hallmark-geleentheid?
2015-09-01"Hierdie week weer is ’n vrou en haar drie dogters deur ’n groep mans verkrag. Gaan die kerkgroepe nou weer vra dat die mans se borgaansoek tog net uitgestel moet word tot September, sodat hulle nie in Augustus vrygelaat word nie?"
Foto's: Harlekijn en de Zuid Afrikaanse Dagen
2015-09-01Harlekijn en de Zuid-Afrikaanse Dagen het op 29 en 30 Augustus 2015 by Herman van Veen se landgoed in Soest plaasgevind. Suid-Afrikaanse en Nederlandse kunstenaars het opgetree en die bekendstelling van die CD byvoorbeeld het plaasgevind.
Onderhoud: Afrikaanse musiek in Nederland, byvoorbeeld ...
2015-08-27Ingrid Glorie vertel van die CD byvoorbeeld wat op Sondag 30 Augustus tydens die Harlekijn en de Zuid-Afrikaanse dagen-fees in Nederland bekendgestel word.
Tilly die bloedhond
2015-08-26"'The paw of suspicion was pointed at (Shabalala),' soos 'n regter dit later treffend gestel het."
'n Gesprek oor kinderteater, Vryfees 2015 en Vlooi in Egipte
2015-08-21"Mamma, begin ons vandag weer by die begin van die show of waar ons gister opgehou het?"
Ouervervreemding as ʼn leerhindernis by kinders
2015-08-19"Ouervervreemding laat kinders weerloos. Die skool is dikwels die laaste bastion waar sulke kinders deur konstruktiewe ingryping teen fatalistiese denke beskerm kan word."
Munisipale aanspreeklikheid: ‘n vergete bottel wyn, ‘n motoralarm, nat gras en die koue Liesbeeckrivier
2015-08-19"Ewenwel, mnr en mev Butters het net in die restaurant gaan sit toe mnr Butters onthou het van die bottel wyn wat nog onder sy vrou se sitplek in die motor lê."
Waar is die intellektuele in die politiek?
2015-08-18"Die opbloei van populisme en die kwyning van intellektualisme in die ANC en DA is kommewerkend."
Wie se Afrikaans? Ommietafel by die Afrikaanse Taalmuseum
2015-08-18"Baie van daardie mure wat Afrikaanse mense dekades lank in kampe verdeel het, is Vrydagaand afgebreek toe daar prontuit om die tafel gepraat is oor wie se Afrikaans."
Ons het ons verlede vergeet
2015-08-17"Waarop die tokkelok Russel Botman met die klein Afro reageer: 'Vir wat moet ek bid?'"
Advokaat Oswald Pirow
2015-08-13"'My boy,' het Pirow die jong prokureur gerusgestel, 'you insert the digit, I will add the nought.'"
