Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
2015, Internasionale Jaar van Lig: ’n besinning oor Goethe se kleureteorie
2015-10-05Kleur kom nooit alleen nie. In hierdie artikel word Goethe se alternatiewe siening van kleur in die herinnering geroep en herwaardeer.
Video: #SAS4_2015 – Anzil Kulzen oor die toekoms van Afrikaans
2015-10-05"Ek skryf nog Afrikaans omdat ek Afrikaanse woorde wil gebruik wat my volk, my mense daar in die Noord-Kaap nog wíl lees."
Video: #SAS4_2015 – Pieter Odendaal oor die groei, vernuwing en toekoms van Afrikaans
2015-10-05"Hoe kan ons van demokratisering praat, en die regstel van historiese ongeregtighede, sonder om herstandaardisering te bedink."
Video: #SAS4_2015 – Sleuteltoespraak deur Hein Willemse
2015-10-05Hein Willemse het die sleuteltoespraak by die vierdie Swart Afrikaanse Skrywersimposium gehou. Hier is 'n gedeelte van sy toespraak.
Video: #SAS4_2015 – Antjie Krog oor Afrikaanse identiteit
2015-10-05Antjie Krog het Vrydag as deel van die Swart Afrikaanse Skrywersimposium by UWK gesels oor Afrikaanse identiteit.
Video: Heritage and Belonging – a discussion on multilingualism
2015-09-30Open Stellenbosch held a discussion on multilingualism after a screening of the documentary Afrikaaps.
Grepe indrukke van die Afrikaanse Taalraad se Taalberaad op Erfenisdag 2015
2015-09-30"Debra Meyer het genoem dis tyd dat ons, ('diegene wat soos ek lyk', en sy wys met haar vinger na haar bruin vel) ons taal opeis, as ons taal, omdat ons daar was toe Afrikaans nog in sy kinderskoene was."
Inligting en program van SAS4 2015: 'n Nuwe Afrikaanse paradigma?
2015-09-30Is swart Afrikaanssprekendes se stem hoorbaar in die diskoers oor Afrikaans? Op 2 en 3 Oktober 2015 vind 'n simposium oor Swart Afrikaanse skryfwerk by die UWK plaas. Hier is nog agtergrond en die program.
Vroeë artikels oor die Anglo-Boereoorlog wat in internasionale vakkundige tydskrifte verskyn het
2015-09-29"Die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog (ABO) is baie goed gedokumenteer soos blyk uit die groot getal boeke, biografieë, outobiografieë, koerant- en populêretydskrifartikels, ongepubliseerde dokumente, argief- en museummateriaal asook mondelinge getuienis wat beskikbaar is. Vergelykenderwys het minder artikels in vakkundige tydskrifte oor die onderwerp verskyn."
Die veldtie, ‘n dampie en ‘n onverwagse windjie
2015-09-29"Die les is dat ons wat mense in ons diens het, maar altyd daarop bedag moet wees dat ons aanspreeklik gehou kan word vir ons werknemers se onregmatige dade."
Jakes Gerwel – poster boy vir die marxisme, Naspers of die liberal elite?
2015-09-29"Was Gerwel verkleurmannetjie wat hom na die veranderende Suid-Afrikaanse werklikheid geskik het, of was hy meer soos die skilpaaie, waarvoor hy so ‘n voorliefde gehad het – die dop het die grootste deel van hom verskans en het hy homself nooit werklik ontbloot of blootgestel nie?"
Open South Africa for local languages
2015-09-23"I am all for transformation. Which is why I believe Stellenbosch University should remain Afrikaans."
Is navorsing oor slawerny vandag nog steeds relevant?
2015-09-22"Daar is vandag steeds miljoene mense wat hulself in ’n vorm van slawerny, dwangarbeid, of “trafficking” bevind. Dus kan die krities-teoretiese studie van slawerny, soos in die geval van doulologie, ons ook help om hedendaagse slawerny beter te verstaan en te bekamp."
Polisie-selfdood: ’n verbode onderwerp
2015-09-22"Geen statistiek berei mens daarop voor dat iemand wat jy vir ’n groot deel van jou lewe ken, sy eie lewe kan neem en terselfdertyd sal probeer om ’n geliefde se lewe te neem nie."
Abafundi abathetha iAfrikaans bangaziva njani ukuba bona bangafundiswa mhlawumbi ngesiXhosa? | How would Afrikaans-speaking students feel if they were taught in the medium of Xhosa?
2015-09-22"Mhlawumbi uyazibuza ukuba singayenza njani na le nto yokuphuhlisa iilwimi zesiNtu ukuze zibe kumgangatho ofanayo neAfrikaans?" | "Perhaps you are asking yourselves what we could do to improve African languages so that they reach the same level as Afrikaans?"
Afrikaans – an African language?
2015-09-21"From a diachronic viewpoint, Afrikaans has its roots in 17th-century Dutch, and has grown in African soil over a period of 360 years into a new language, distinct from other Western and Northern Germanic languages on all levels of linguistic description (morphological, phonological, syntactic and semantic), with the result that it has developed into an African language, a fact which is also reflected in its name."
Open Stellenbosch: Beyond the rainbow, towards a change of climate
2015-09-18"Constitutions are about the 'promised land'; ours is certainly not a magic wand that has wiped out our history and made us all equal. To achieve this 'promised land' we need to be pragmatic, generous and human in our approaches to move from where we are, from what we have inherited, to what we would collectively like to be."
Gehoorsaamheid aan ’n hoër gesag
2015-09-18"’n Mens sou kwalik die optredes van Juju en die EFF op dié stadium as burgerlike ongehoorsaamheid beskou, en tog is dit moontlik dat hul oortreding van parlementêre reëls miskien ’n voorbode is van iets meer omvangryk. Onderwerping aan die staat kan tog nie beteken ’n meedoen aan praktyke wat as onregverdig en gewelddadig ervaar word nie."
Onderhoud met Geraldine Reymenants, afgevaardigde van die Vlaamse regering in Suid-Afrika
2015-09-17"Zuid-Afrikanen zijn erg open en hartelijk, en blijven vaak optimistisch – ook als ze met kleine of grotere uitdagingen worden geconfronteerd."
