Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Video: #SAS4_2015 – Antjie Krog oor Afrikaanse identiteit

Naomi Bruwer Menings 2015-10-05

Antjie Krog het Vrydag as deel van die Swart Afrikaanse Skrywersimposium by UWK gesels oor Afrikaanse identiteit.

Video: Heritage and Belonging – a discussion on multilingualism

LitNet Menings 2015-09-30

Open Stellenbosch held a discussion on multilingualism after a screening of the documentary Afrikaaps.

Grepe indrukke van die Afrikaanse Taalraad se Taalberaad op Erfenisdag 2015

Michael le Cordeur Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2015-09-30

"Debra Meyer het genoem dis tyd dat ons, ('diegene wat soos ek lyk', en sy wys met haar vinger na haar bruin vel) ons taal opeis, as ons taal, omdat ons daar was toe Afrikaans nog in sy kinderskoene was."

Inligting en program van SAS4 2015: 'n Nuwe Afrikaanse paradigma?

LitNet Boeke en skrywers 2015-09-30

Is swart Afrikaanssprekendes se stem hoorbaar in die diskoers oor Afrikaans? Op 2 en 3 Oktober 2015 vind 'n simposium oor Swart Afrikaanse skryfwerk by die UWK plaas. Hier is nog agtergrond en die program.

Vroeë artikels oor die Anglo-Boereoorlog wat in internasionale vakkundige tydskrifte verskyn het

Handré Brand Seminare en essays 2015-09-29

"Die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog (ABO) is baie goed gedokumenteer soos blyk uit die groot getal boeke, biografieë, outobiografieë, koerant- en populêretydskrifartikels, ongepubliseerde dokumente, argief- en museummateriaal asook mondelinge getuienis wat beskikbaar is. Vergelykenderwys het minder artikels in vakkundige tydskrifte oor die onderwerp verskyn."

Die veldtie, ‘n dampie en ‘n onverwagse windjie

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-09-29

"Die les is dat ons wat mense in ons diens het, maar altyd daarop bedag moet wees dat ons aanspreeklik gehou kan word vir ons werknemers se onregmatige dade."

Jakes Gerwel – poster boy vir die marxisme, Naspers of die liberal elite?

Clinton V du Plessis Menings 2015-09-29

"Was Gerwel verkleurmannetjie wat hom na die veranderende Suid-Afrikaanse werklikheid geskik het, of was hy meer soos die skilpaaie, waarvoor hy so ‘n voorliefde gehad het – die dop het die grootste deel van hom verskans en het hy homself nooit werklik ontbloot of blootgestel nie?"

Open South Africa for local languages

Hans Pienaar Seminare en essays 2015-09-23

"I am all for transformation. Which is why I believe Stellenbosch University should remain Afrikaans."

Krugerwildtuin se grensomskrywing

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-09-23

Waar begin en eindig die Krugerwildtuin?

Is navorsing oor slawerny vandag nog steeds relevant?

Carien Smith, Chris L de Wet Onderhoude 2015-09-22

"Daar is vandag steeds miljoene mense wat hulself in ’n vorm van slawerny, dwangarbeid, of “trafficking” bevind. Dus kan die krities-teoretiese studie van slawerny, soos in die geval van doulologie, ons ook help om hedendaagse slawerny beter te verstaan en te bekamp."

Polisie-selfdood: ’n verbode onderwerp

Bettina Wyngaard Rubrieke 2015-09-22

"Geen statistiek berei mens daarop voor dat iemand wat jy vir ’n groot deel van jou lewe ken, sy eie lewe kan neem en terselfdertyd sal probeer om ’n geliefde se lewe te neem nie."

Abafundi abathetha iAfrikaans bangaziva njani ukuba bona bangafundiswa mhlawumbi ngesiXhosa? | How would Afrikaans-speaking students feel if they were taught in the medium of Xhosa?

Tessa Dowling, Precious Bikitsha Seminare en essays 2015-09-22

"Mhlawumbi uyazibuza ukuba singayenza njani na le nto yokuphuhlisa iilwimi zesiNtu ukuze zibe kumgangatho ofanayo neAfrikaans?" | "Perhaps you are asking yourselves what we could do to improve African languages so that they reach the same level as Afrikaans?"

Afrikaans – an African language?

Ernst Kotzé Menings 2015-09-21

"From a diachronic viewpoint, Afrikaans has its roots in 17th-century Dutch, and has grown in African soil over a period of 360 years into a new language, distinct from other Western and Northern Germanic languages on all levels of linguistic description (morphological, phonological, syntactic and semantic), with the result that it has developed into an African language, a fact which is also reflected in its name."

Open Stellenbosch: Beyond the rainbow, towards a change of climate

Mike van Graan English 2015-09-18

"Constitutions are about the 'promised land'; ours is certainly not a magic wand that has wiped out our history and made us all equal. To achieve this 'promised land' we need to be pragmatic, generous and human in our approaches to move from where we are, from what we have inherited, to what we would collectively like to be." 

Gehoorsaamheid aan ’n hoër gesag

Reggie Nel Seminare en essays 2015-09-18

"’n Mens sou kwalik die optredes van Juju en die EFF op dié stadium as burgerlike ongehoorsaamheid beskou, en tog is dit moontlik dat hul oortreding van parlementêre reëls miskien ’n voorbode is van iets meer omvangryk. Onderwerping aan die staat kan tog nie beteken ’n meedoen aan praktyke wat as onregverdig en gewelddadig ervaar word nie."

Onderhoud met Geraldine Reymenants, afgevaardigde van die Vlaamse regering in Suid-Afrika

Geraldine Reymenants, Naomi Meyer NeerlandiNet 2015-09-17

"Zuid-Afrikanen zijn erg open en hartelijk, en blijven vaak optimistisch – ook als ze met kleine of grotere uitdagingen worden geconfronteerd."

Palmyra: die vernietiging van die tempels van die “Venesië van die Woestyn”

Izak Cornelius, Pieter GR de Villiers Onderhoude 2015-09-16

"Die Jodedom, Christendom en ook Islam het nie in ’n lugleegte ontstaan nie. Hulle het teen ’n bepaalde kultuurhistoriese agtergrond ontwikkel. Om hulle te begryp, word ou monumente en tekste bestudeer, ook besonderse plekke soos Palmyra."

Romeine 13:1–7: ’n Steekproef van die dinamiese verhouding tussen teks en konteks

Wynand Fourie Seminare en essays 2015-09-16

"Nie net is dit broodnodig nie, dit is ook uiters verantwoordelike akademiese rentmeesterskap wanneer die Bybel gelees word op die verskillende maniere waarvan die “pragmatiese” lees getuig."

Die probleem van mag, gesag en owerhede: Romeine 13 en 21ste-eeuse lesers

Nadia Marais Seminare en essays 2015-09-16

"ʼn Mens 'moet' tog sekerlik niks nie, veral nie wat betref gehoorsaamheid aan owerhede nie!"

Open Stellenbosch: Statement by Adam Tas Students’ Society | Verklaring deur die Adam Tas Studentevereniging

Frederik Rudolph van Dyk Seminare en essays 2015-09-16

"… we believe that tuition in a language of choice is central to a dignified and well-deserved tertiary education. Students should not be compelled to be taught in a language they do not fully understand or do not know at all. However, by simply introducing English as the only language of instruction, the academic development of Afrikaans and isiXhosa is jeopardized. It is regressive and shameful to transformative constitutionalism if a previously neglected language such as isiXhosa loses its developmental status at SU, along with Afrikaans …"

Top