Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

SA University Seminar

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2015-10-23

Follow and join the ongoing conversation on education, access, transformation, language and the Constitution. Contributions in any language and format are welcome.

Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar

LitNet NeerlandiNet 2015-10-23

Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se  Prestasie-prys wat nou verhoog is van R50 000 tot R75 000. Aansoeke moet die Sekretaris voor 31 Oktober bereik.

#feesmustfall kan bydra tot ’n beter Suid-Afrika

Jean Oosthuizen, Piet Croucamp Onderhoude 2015-10-23

"Suid-Afrika is vandag beter af as ’n maand gelede, danksy die woede en angs van die swart middelklas."

#feesmustfall: Betogersgids 101

Izak de Vries Seminare en essays 2015-10-23

"Julle kán universiteite onherroeplik, en ten goede, verander as julle slim dink. Ek het nie die antwoorde nie. Gaan vind die antwoorde."

Kunsonderhoud: Cobus van Bosch oor Geheue

Cobus van Bosch, Naomi Meyer Kuns 2015-10-23

"[D]ie ABO was die eerste 'media-oorlog' – joernaliste van oor die wêreld het soontoe gestroom en selfs gewone soldate het vir die eerste keer kameras saamgedra – daar is baie visuele materiaal en dit was makliker as tevore om iets gepubliseer te kry."

Geestelike geletterdheid en die sekspolisie

Louis van der Riet Seminare en essays 2015-10-23

"Ons maak foute in die kerk. En dit is goed so. Want is worsteling (dood) en vreugde (opstanding) nie die enigste manier om ons te verlos van onsself nie – van wie ons dínk ons is en van ons vals keuses nie?"

’n Verklaring deur PEN Afrikaans rakende #Feesmustfall | A statement by PEN Afrikaans regarding #Feesmustfall

LitNet PEN Afrikaans 2015-10-22

"Daar is ongetwyfeld vrae te vra oor die koste van opvoeding, maar ons is ewe bewus daarvan dat iemand langs die pad moet betaal."

Solidarity Protest London

LitNet Menings 2015-10-22

Calling all expats to the Student Solidarity Protest in London tomorrow. 

Nelle Dreyer: 'n Ster verskiet

Louis Jansen van Vuuren In memoriam 2015-10-21

"Wie kan die gelaaide oomblik en uitspattige gejuig vergeet toe sy as Sjampanjenooi voor die skare op Coetzenburg uitstap."

Ena Jansen oor Elisabeth Eybers, die literêre dubbelburger

Ena Jansen Boeke en skrywers 2015-10-20

Soms kom die nuus: ’n skrywersargief skuif na die buiteland. Maar onlangs het daar stil-stil ’n groot gebeurtenis plaasgevind: ’n gedeelte van Elisabeth Eybers se boeke en persoonlike besittings is van Amsterdam na Bloemfontein oorgeplaas. 

Sinode se gay-besluit: keuse vir verantwoordelike gebruik van die Bybel

André Bartlett Seminare en essays 2015-10-20

"ʼn Mens sou verder kon gaan deur te sê dat dit téén die bedoeling van die liefdesgebod is om van enigiemand op grond van sy/haar seksuele oriëntasie te verwag om te kies vir ʼn lewe van eensaamheid en onvervuldheid."

Taalgenoot, luistergenoot

Donnay Torr, Naomi Meyer ATKV-Portaal 2015-10-20

"Drama! Donderweer! Metamorfose!"

Daar is 'n olifant in die kerk

Jean Oosthuizen Seminare en essays 2015-10-20

"Daar moet 'n brawe dag kom waar die Kerk bloot erken: die Bybel is hieroor verkeerd."

SA op die praatbank: Sonder luister – die geesteswetenskappe in Suid-Afrika

Desmond Painter Argief 2015-10-20

"Maar hoe kan die geesteswetenskappe in Suid-Afrika voorgee om te luister en te hoor wanneer taal, en spesifiek die Afrikatale, so laag op die akademiese agenda is?"

Slawe en die ontwikkeling van Afrikaans

Maria Smit Seminare en essays 2015-10-19

'n Taal bestaan uit woorde, grammatikale struktuur en uitspraak. Hoe het slawe Afrikaans help vorm? 

Open Stellenbosch: “Why did God make me black?”

Danny Titus Seminare en essays 2015-10-16

"The Use of Official Languages Act 12 of 2012 [...] in short requires of government departments and other authorities such as public enterprises to develop a language policy that will include at least three official languages. Out of the 139 language policies that the Act requires from government departments and related institutions only about 30 were presented. Let them therefore not preach to universities about language when in their own backyard very little is done."

Hotnotsgot: Doktors en professore

Jason Lloyd Rubrieke 2015-10-16

ʼn Vorm van snobisme?

Darryl David on the Bo(o)kbedonnerd Festival 2015

Darryl David, Naomi Meyer Onderhoude 2015-10-15

"I always take flak for mixing Afrikaans and English speakers in sessions. But I truly believe one should promote multilingualism. Otherwise you will get only Afrikaans speakers listening to Afrikaans writers and English speakers for English books."

Regsalmanak: Hoe Mendelsohn 'n aaptwakhandelaar laat loskom het

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-10-15

"Vandeesweek die verhaal van 'n kêrel met die naam Masithela wat in die landdroshof te Bloemfontein aan handeldryf in dagga skuldig bevind is en tog later op 'n vreemde manier losgekom het."

Kiekjes van de Nederlandse presentatie van Skynskadu van Christine Barkhuizen le Roux

Ingrid Glorie, Elize Zorgman NeerlandiNet 2015-10-14

De presentatie werd op dinsdag 13 oktober 2015 gehouden in het Vertalershuis in Amsterdam.

Top