Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Mpho Tutu se troue: die laaste strooi wat die gaykameel se rug breek?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-01-06

"Die knoop wat Mpho Tutu verlede week deurgehaak het, kan die gesprek rondom menslike seksualiteit met rasse skrede vorentoe stuur, of dit heeltemal tot stilstand ruk."

Die Afrikaanse wingerd se kleurrykheid

Jason Lloyd Rubrieke 2016-01-04

In die voorwoord in die onlangs vrygestelde Kleur: my lewe, my lied, die (outo)biografie wat Wicomb saam met Amos van der Merwe geskryf het, verwys Adam Small na “die tweeslagtigheid van Wicomb se wit-bruin-grootword”.

In memoriam: Rus in vrede, Chris

Abraham H de Vries In memoriam 2015-12-30

"Chris kon 'n storie uitdink op die ingewing van die oomblik (soos 'n gewone mens 'n leuen), dis hoekom sy 'Chriskrasse' nie essays is nie, dis propvol stories. Dis ook hoekom hy opdragwerke kon lewer wat dan hoog aangeprys en selfs bekroon is."

Vir Randall Wicomb: 'n Huldeblyk

Hans du Plessis In memoriam 2015-12-28

"Ons huldig ’n groot man met ’n groot stem omdat sy talent nie onder die maatemmer gebly het nie, maar omdat hy dit onselfsugtig gedeel het met enigiemand wat wou luister na die stem wat nie gou gaan stil raak nie."

Chris Barnard 15.7.1939–28.12.2015

LitNet In memoriam 2015-12-28

Die gevierde Afrikaanse skrywer Chris Barnard is vroeg Maandagoggend 28 Desember in Pretoria oorlede. Hy was 76 jaar oud.

Regsalmanak: Om skoolhoof te wees hou ook maar sy eie risiko’s in

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-12-24

"Twee graad een-leerlinge van 'n laerskool te Kraaifontein in die Kaap het in 1980 op 'n oggend voor skool gespeel toe daar 'n lelike ongeluk was waarin een van hulle ernstig beseer is. Dit het later tot 'n skadevergoedingsaksie gelei."

Omtrent taalberegtiging in hoëronderwys

Gert van der Westhuizen Seminare en essays 2015-12-23

"Daar is 'n nasionale gesprek nodig oor die noodsaak van universiteite om akademiese hooftale te bevorder."

In memoriam: Bertie du Plessis

Kosie de Villiers In memoriam 2015-12-23

"Bertie du Plessis is op 17 Desember 2015 na ’n kort siekbed aan kanker oorlede."

Kanker en sosiale media

Carla van der Spuy Seminare en essays 2015-12-23

Hul lewensreis is ligter as hulle dit op Facebook deel, vertel kankerstryders, soos wat Carla van der Spuy in hierdie bydrae skryf.

In memoriam: Brixton Barnard

Danie Marais In memoriam 2015-12-23

"Jy laat 'n broeiende Brixton-vormige leemte."

Regsalmanak: Hy sou met haar trou, mits ...

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-12-23

"Die twee koerduifies het in grommende katte verander: Die meisie het Harris gedagvaar vir die geld wat hy haar geskuld het."

Soos familie. Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste na Amsterdam

LitNet NeerlandiNet 2015-12-22

Sopas het bekend geword dat Ena Jansen se boek Soos familie. Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste volgende jaar by die Amsterdamse uitgewer Cossee in Nederland sal verskyn.

Drikus "Brixton" Barnard: Toe klim ek ook op die bandwagon

Karien du Plessis In memoriam 2015-12-22

’n Verslag oor ’n road trip saam met die Brixton Moord en Roof Orkes STRAB toe – Mei 2007.

Regsalmanak: Dink twee keer voor jy appèl aanteken

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-12-22

"Kyk, om 'n balju van die hof te wees, is nie aldag 'n maklike werk nie. 'n Balju se taak is om dagvaardings, hofbevele en dies meer by mense en instansies te gaan aflewer."

Regsalmanak: Ceres se akkerbome

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-12-21

"Mnr Malherbe was 'n boer van Ceres se wêreld wat sy kapitaal, soos dit 'n wyse man betaam (is daar indertyd geglo), in eiendom gesteek het."

O red ons liewe God van die taalklousulekomplot

Jaco Alant Seminare en essays 2015-12-15

"Kortom, mense ontwikkel hulle taal nie uit nood nie (lees: oor hulle nie Engels magtig is nie), maar omdat hulle hulself en hul kinders, hulle 'mense', om een of ander rede in hul taal wil laat geld."

Red die SASNEV-gebou in Pinelands

Dorothea van Zyl NeerlandiNet 2015-12-15

Die Curatorium van die Willem de Zwijger Stichting in Nederland beoog om die gebou van die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands te verkoop. As jy nie saamstem met die verkoop van die gebou nie, teken hierdie petisie.

Onderhoud met ’n uitgeweke skrywer: Paola Gomez (Colombia)

Bettina Wyngaard Skrywersonderhoude 2015-12-11

"My belangstelling in sosiale geregtigheidskwessies en magswanbalanse is die kern van my kreatiewe werk."

Gesprek: "Meneer, ek wil net iets word ..."

Estelle Kruger, Henry Fillies, Aslam Fataar Onderhoude 2015-12-10

Hoe styg 'n werkersklaskind uit bo sy omstandighede? Hier gesels drie opvoedkundiges oor hoe jou denke jou keuses beïnvloed.

Mark Behr: Die Judas, sy dertig silwerstukke en die Goldies-verraad

Bettina Wyngaard Rubrieke 2015-12-10

"Dis wat sy verraad so erg maak. Ons het hom vertrou, en intussen het ons mekaar met agterdog bejeën."

Top