Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

In memoriam: Anton Prinsloo

Tom McLachlan, Ernst Kotzé, Frikkie Lombard In memoriam 2016-02-24

"Ek hoop nie ouderdom of Alzheimers ontneem my ooit die herinneringe aan Anton nie, want my lewe is breed verryk deur sy kollegialiteit en kennis, sy vriendskap – trouens, sy hele menswees."

ATKV bring hulde aan Anton Prinsloo

LitNet In memoriam 2016-02-24

"Ons eer die nagedagtenis van iemand wie se lewenstaak dit was om nie net die hoëfunksies van Afrikaans in stand te hou en uit te bou nie, maar ook die vreugdes, humor en interessanthede van die taal vir elke liefhebber van die Afrikaanse taal laat leef het."

Bespreking van Breyten Breytenbach se vyf-en-veertig skemeraandsange

Rensia Robinson Seminare en essays 2016-02-23

Laai Rensia Robinson se volledige bespreking van Breyten Breytenbach se vyf-en-veertig skemeraandsange wat sy verlede jaar by die Stellenbosch Poësiekring gelewer het, hier af.

Ongelykhede in taal en onderwys – perspektiewe op moedertaalonderrig in Suid-Afrika

Theodorus du Plessis Universiteitseminaar | University Seminar 2016-02-23

"Eenvoudig gestel, ʼn gemiddelde swart student en ʼn gemiddelde Afrikanerstudent spring reeds in hulle eerste jaar aan universiteit nie gelyk weg nie. Dit illustreer my punt waarom die verwydering van Afrikaans uit die prentjie niks aan die situasie van die swart student verander nie. Hoe maak dit die vyfjaaragterstand van die swart student op?"

Die universiteitswese in Suid Afrika: 'n toekomsperspektief vir Afrikaanse instellings

Theuns Eloff Universiteitseminaar | University Seminar 2016-02-23

"Goedbedoelende lede van universiteitsbesture en -rade, asook akademici en studenteleiers, sal hulleself moet vergewis van die werklike kwessies waaroor dit gaan. Ons kan nie langer politieke en ideologiese ongeletterdheid bekostig nie."

Onderhoud: 'n Tweede kans in die lewe

Estelle Kruger, Liezel Frick, Faith Langeveldt Onderhoude 2016-02-23

Dis nooit te laat om verder te studeer nie. In hierdie gesprek lees 'n mens van 'n volwasse student wat te midde van moeilike omstandighede die leer van verdere studie moes klim - en uiteindelik bo uitgekom het.

Farid Esack se Johan Combrink-gedenklesing

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-02-22

"Almal praat deesdae van dekolonisering, maar wat beteken dit? Vir baie mense beteken dit klakkelose aanhang van Engels ten koste van alle ander tale. Dit is verkeerd, want daar is nie net een manier van menswees nie."

Jans Rautenbach, filmmaker, op tagtig

Anna-Marie Jansen van Vuuren Seminare en essays 2016-02-22

"Vir 30 jaar lank het daar niks gebeur nie. Vir 30 jaar het Rautenbach geleef, maar ook geslaap. En toe hy ontwaak is dit weer tyd om ’n storie te vertel."

#Feesmustfall: perspektiewe op Afrikaans as 'n taal vir universiteite

Hennie van Coller Universiteitseminaar | University Seminar 2016-02-19

"Té gou word ook vergeet dat meertaligheid oënskynlik duur is, maar dat mensepotensiaal wat deur eentaligheid verlore gaan, 'n veel groter prys impliseer."

Ope brief aan Wim de Villiers

Andrew le Roux SêNet-briewe 2016-02-19

"2016 gaan beslis nie vir jou en die res van die span by die Universiteit Stellenbosch (US) ’n maklike jaar wees nie ..."

’n Strategiese ontleding van die Suid-Afrikaanse politieke omgewing en die implikasies vir universiteite in Suid-Afrika

André Duvenhage Seminare en essays 2016-02-18

"Met Afrikaanse universiteite wat op ’n nierassige grondslag funksioneer, kan groot waarde toegevoeg word en kan dit ironies genoeg bydra tot die ANC-ideaal van ’n verenigde nierassige en nieseksistiese samelewing."

Regsalmanak: geldige testament of nie?

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-02-17

"En dan, net voor hy die testament afsluit, kom die hartverskeurende paragraaf 'Aan my kinders' – en dan noem hy hulle name – 'vir wie ek so lief was wat my heeltemal vergeet het; het ek van vergeet'."

Foto's: Openingsgeleentheid van die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam

Guido van den Berg NeerlandiNet 2016-02-16

Op Donderdag 11 Februarie 2016 het die Zuid-Afrikahuis aan die Keizersgracht in Amsterdam heropen. Hier is foto's van hierdie feestelike geleentheid.

Teks en teorie: Leser se spel met teks, of teks se spel met leser?

Henning Snyman Seminare en essays 2016-02-16

"Die interpretasie van 'n literêre teks is 'n bedryf wat lesers, akademici en studente as lewensbrood ervaar. Die teorie bly nie agter nie, en menige teoretiese benadering tot 'n teks het al gekom, gegaan, en dan maar weer opgevolg deur 'n ander. Vir studente het hierdie skaakspelery een groot nadeel: hulle gaan dikwels weg van die universiteit met een benadering, maar hoor dan later dat daardie benadering nou weer verouderd is."

Sona 2016: Die jaar van #ZuptaMustFall en #MalemaRising?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-02-13

"Die voortdurende onderbrekings het een belangrike doel gedien: dit het die boodskap oorgedra dat die President die respek van lede van sy parlement verloor het."

Kristalbalseminaar: Ná #SONA2016

Morné Mostert Menings 2016-02-12

"Ons kan self besluit hoe ons dans en met wie."

Regsalmanak: Wanneer vermoed word dat iemand dood is

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-02-12

Lewe William Immanuel Pieters nog? Dit is onseker – en dit is waaroor hierdie aflewering van Regsalmanak handel.

Liewer begrafnis as troue

Jean Oosthuizen In memoriam 2016-02-10

Jean Oosthuizen deel herinneringe aan die viering van Cas Bakkes se lewe die afgelope naweek in die Paarl.

Die dekolonisering van kennis

Gert van der Westhuizen Universiteitseminaar | University Seminar 2016-02-10

"Dekolonisering van kennis beteken dan om die volle diversiteit van kennis in ons samelewing in die kurrikula, dit is die inhoud van onderwys soos in handboeke vervat, te weerspieël."

Regsalmanak: Teologie-proffie wat slegs sy Bybel en ‘n sannageweer op sy naam gehad het ...

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-02-10

"Toe die Regter (Trollip in die hof a quo – CGP) vir Adriaan Pont ná die uitspraak vir ‘n lys van sy besittings vra, was sy antwoord kort en klaar: al wat hy besit, is sy Bybel en sy sannageweer."

Top