Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Chris Barnard 15.7.1939–28.12.2015

LitNet In memoriam 2015-12-28

Die gevierde Afrikaanse skrywer Chris Barnard is vroeg Maandagoggend 28 Desember in Pretoria oorlede. Hy was 76 jaar oud.

Regsalmanak: Om skoolhoof te wees hou ook maar sy eie risiko’s in

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-12-24

"Twee graad een-leerlinge van 'n laerskool te Kraaifontein in die Kaap het in 1980 op 'n oggend voor skool gespeel toe daar 'n lelike ongeluk was waarin een van hulle ernstig beseer is. Dit het later tot 'n skadevergoedingsaksie gelei."

Omtrent taalberegtiging in hoëronderwys

Gert van der Westhuizen Seminare en essays 2015-12-23

"Daar is 'n nasionale gesprek nodig oor die noodsaak van universiteite om akademiese hooftale te bevorder."

In memoriam: Bertie du Plessis

Kosie de Villiers In memoriam 2015-12-23

"Bertie du Plessis is op 17 Desember 2015 na ’n kort siekbed aan kanker oorlede."

Kanker en sosiale media

Carla van der Spuy Seminare en essays 2015-12-23

Hul lewensreis is ligter as hulle dit op Facebook deel, vertel kankerstryders, soos wat Carla van der Spuy in hierdie bydrae skryf.

In memoriam: Brixton Barnard

Danie Marais In memoriam 2015-12-23

"Jy laat 'n broeiende Brixton-vormige leemte."

Regsalmanak: Hy sou met haar trou, mits ...

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-12-23

"Die twee koerduifies het in grommende katte verander: Die meisie het Harris gedagvaar vir die geld wat hy haar geskuld het."

Soos familie. Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste na Amsterdam

LitNet NeerlandiNet 2015-12-22

Sopas het bekend geword dat Ena Jansen se boek Soos familie. Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste volgende jaar by die Amsterdamse uitgewer Cossee in Nederland sal verskyn.

Drikus "Brixton" Barnard: Toe klim ek ook op die bandwagon

Karien du Plessis In memoriam 2015-12-22

’n Verslag oor ’n road trip saam met die Brixton Moord en Roof Orkes STRAB toe – Mei 2007.

Regsalmanak: Dink twee keer voor jy appèl aanteken

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-12-22

"Kyk, om 'n balju van die hof te wees, is nie aldag 'n maklike werk nie. 'n Balju se taak is om dagvaardings, hofbevele en dies meer by mense en instansies te gaan aflewer."

Regsalmanak: Ceres se akkerbome

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-12-21

"Mnr Malherbe was 'n boer van Ceres se wêreld wat sy kapitaal, soos dit 'n wyse man betaam (is daar indertyd geglo), in eiendom gesteek het."

O red ons liewe God van die taalklousulekomplot

Jaco Alant Seminare en essays 2015-12-15

"Kortom, mense ontwikkel hulle taal nie uit nood nie (lees: oor hulle nie Engels magtig is nie), maar omdat hulle hulself en hul kinders, hulle 'mense', om een of ander rede in hul taal wil laat geld."

Red die SASNEV-gebou in Pinelands

Dorothea van Zyl NeerlandiNet 2015-12-15

Die Curatorium van die Willem de Zwijger Stichting in Nederland beoog om die gebou van die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands te verkoop. As jy nie saamstem met die verkoop van die gebou nie, teken hierdie petisie.

Onderhoud met ’n uitgeweke skrywer: Paola Gomez (Colombia)

Bettina Wyngaard Skrywersonderhoude 2015-12-11

"My belangstelling in sosiale geregtigheidskwessies en magswanbalanse is die kern van my kreatiewe werk."

Gesprek: "Meneer, ek wil net iets word ..."

Estelle Kruger, Henry Fillies, Aslam Fataar Onderhoude 2015-12-10

Hoe styg 'n werkersklaskind uit bo sy omstandighede? Hier gesels drie opvoedkundiges oor hoe jou denke jou keuses beïnvloed.

Mark Behr: Die Judas, sy dertig silwerstukke en die Goldies-verraad

Bettina Wyngaard Rubrieke 2015-12-10

"Dis wat sy verraad so erg maak. Ons het hom vertrou, en intussen het ons mekaar met agterdog bejeën."

Tel jou woorde voor jy skryf

Jean Oosthuizen, Ernst Kotzé Onderhoude 2015-12-09

Mense wat  dink hulle kan lasterlike sms-boodskappe of haatspraak op sosiale media onder vals profiele die wêreld instuur en daarmee wegkom, kan hulle lelik misgis en hulle rieme in die hof styfloop.

In Parys: ’n paar dae later

Jannike Bergh Menings 2015-12-07

"Van oorlog en terreur is daar niks om te begryp nie."

16 dae van aktivisme: Geen geweld teen vroue en kinders

Sophia Kapp Menings 2015-12-07

"Jy roei nie hierdie ding binne 16 dae uit nie. Jy roei dit nie eers binne een geslag uit nie. Gesinsgeweld is nie iets wat per geleentheid gebeur omdat mense se humeure onbeteueld geraak het of omdat iemand gesuip by die huis opgedaag het nie. Dit gebeur ook nie omdat ’n vrou se rok te kort was of omdat ’n kind teruggepraat het nie."

Uit die argief: Twee jaar ná die afsterwe van Nelson Mandela

LitNet Argief 2015-12-07

Nelson Mandela is op 6 Desember 2013 oorlede. Lees hoe LitNet aan hom hulde gebring het.

Top