Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Soms is woorde nie genoeg nie
2015-11-16Marita van der Vyver skryf vanuit Frankryk oor haar gesin en die Parys-aanslae.
Afrikaans by US: Denkers sê hul sê
2015-11-13Dis Vrydag die dertiende en die vonke spat by die Universiteit Stellenbosch. Michael le Cordeur, Breyten Breytenbach, Piet Croucamp, Joan Hambidge, Jaco Kleyn, Theo Bekker, Wannie Carstens, Carel van der Merwe en Jean Oosthuizen sê hul sê.
Enkele stellings rondom Afrikaans (Uit: Parool/Parole)
2015-11-13"In Suid-Afrika – en tot ʼn mate ook internasionaal – is dit gemaklik en opsetlik om Afrikaans uit te sonder en beswadder met die kwas van rassisme."
The role of African universities in the intellectualisation of African languages
2015-11-13"It is essential at this point to repeat that we cannot have an African renaissance without the development and intellectualisation of African languages."
Afrikaans in 'n vryval by Stellenbosch
2015-11-13"Hierdie besluit marginaliseer nie net Afrikaans nie, maar is tewens 'n terugslag vir ander inheemse tale in Suid-Afrika."
Vrydag die 13de: Die ATKV reageer
2015-11-13"Ons sal meer moet praat. Die wonderlike diversiteit van Suid-Afrika vereis dit."
Universiteitsbestuur lewer akademie en Afrikaans uit aan die wolwe
2015-11-13"So 'n taalbeleid vernietig eintlik 'n hele kulturele ekosisteem wat oor dekades en eeue in die Wes-Kaap gegroei het."
Educational terrorists en die hashtag-nagmerrie by UWK
2015-11-13#feesmustfall is nie meer ‘n fees nie.
"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch
2015-11-13Breyten Breytenbach lug sy mening oor die rektor se bestuurspan se aanbeveling/besluit betreffende die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid op hierdie Vrydag die dertiende.
Geagte professor De Villiers
2015-11-13"’n Kortsigtige politieke agenda wat nóg diversiteit, nóg kennis in ons land bevorder" – 'n Ope brief aan die US-rektor, Wim de Villiers, deur filosoof Johann Rossouw
Outo-etnografie, reise in die verlede en dubbeltjies op die navorsingspad
2015-11-12LitNet Akademies-gesprek: Estelle Kruger gesels met Anna Hugo, die skrywer van 'n onlangse LitNet Akademies (Opvoedkunde)-artikel, en Eleanor Lemmer, navorsingsprofessor aan UNISA.
US-rektor praat sy hart uit oor #FeesMustFall
2015-11-11Jean Oosthuizen gesels met die Universiteit Stellenbosch se rektor, prof Wim de Villiers, om uit te vind hoe hy oor die #FeesMustFall-veldtog voel en hoe dit hom en die universiteit geraak het.
Suid-Afrika se uitgespoegde druiwepit (vir Universiteit Stellenbosch)
2015-11-11"eers wanneer die druiwepit/ uitgespoeg lê op elk’ Matiestraat/ blink vaalrooi soos die pit ..."
Hotnotsgot: Bou jou eie Departement Afrikaans
2015-11-10Jason Lloyd beskryf sy ideale Afrikaans-departement.
Vrede na bekgeveg oor boeke
2015-11-10Was boekvrate, skrywers en uitgewers bietjie dun van nerf toe hulle verlede week so uitgevaar het teen Standard Bank se Nitesh Patel?
Kuns: die stiefkind van skoolvakke
2015-11-09Kunsonderrig by skole speel dikwels tweede viool vergeleke met vakke soos wiskunde en wetenskap. Jean Oosthuizen gesels met Corlie de Kock, ʼn kunsonderwyseres, oor die belangrikheid van kuns as skoolvak.
'n Onderhoud met 'n uitgeweke skrywer: Ava Homa
2015-11-09"'n Kaleidoskoop van teenstrydighede": Bettina Wyngaard gesels met die Irannees-gebore Koerdiese skrywer, Ava Homa.
Breyten Breytenbach se versamelde toesprake – Parool/Parole
2015-11-06LitNet Akademies-resensie-essay: Die filosoof Johann Rossouw lees Breyten Breytenbach se versamelde toesprake.
Ruimteskip onwelkom in die Kaap
2015-11-06ʼn “Ruimteskip” dreig om op een van die stad se histories geboue te land. Jean Oosthuizen gesels met Julian Melck oor die Melck-skuur in Kaapstad.
