Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Spade Reën Sending (Blourokke)

Hannes 2013-04-16 Dit kom my voor asof die Blourokke weer onder beleg is, na die leierskapskrisis wat Jatniel 'n aantal jare gelede getref het.

Kommentaar op Roger Scruton

Johannes Comestor 2013-04-16 Hy ervaar dieselfde geestesstrominge as ons, al verskil die Britse konteks van ons s'n

Steeds besig met Angus oor Afrikaans

Jan Rap 2013-04-16 Leenwoorde vul 'n leemte en word noodgedwonge gebruik, gatlekwoorde word gebruik in die plek van bestaande woorde om moedswillig of gedienstig te wees ...

Invloede op Afrikaans

Herman Toerien 2013-04-16 Die vreemdste verskynsel vir my is dat veral in die sosiale media waar mense driftig kommentaar vir Afrikaans lewer, hulle nie ook “bodder” om hul spêling min of meer reg te kry nie.

LitNet Akademies-resensie-essay: Izak de Vries oor Wolf, wolf

Izak de Vries 2013-04-16 "Toe ek aan ’n familielid probeer verduidelik waaroor die teks gaan, was haar kommentaar: 'Dit klink na ’n weird boek.' Dalk is dit, maar lesers wat hou van goeie literatuur en goeie kos sal kan smul aan die smorgasbord wat Venter opdis."

Dominee, try weer om te probeer!

George Bekker 2013-04-15 Het Sondag 'n kerkdiens bygewoon.

Die effek van Spiritualiteit op Godsdiens geskiedenis

Kobus de Klerk 2013-04-15 Ek wil jou egter graag daarop attent maak dat Godsdiens nie net bloot ’n empiriese ervaring op 'n tydskaal is wat later jare as gewone gebeurtenisse in 'n afgelope geskiedkundige era gesien kan word, nie, soos 'n antieke pot of instrument wat aan sekere volke en gebruike in 'n historiese verband gekoppel kan word, nie.

Opleiding in SAP kry skuld vir wangedrag?

Hans Richardt 2013-04-15 Eerstens, geen opleidingsimulasie kan dwelm- en dronkgedrag van publiek voorstel nie!

Varkspek oor nuttige Engels

Jan Rap 2013-04-15 Dikwels hoor mens reisigers sê die of daardie kuier was ongemaklik want die mense daar kan nie eers Engels praat nie

Afrikaans 'n lewende taal, vir Jan Rap

Angus 2013-04-15 Die Nederlanders het Afrikaans seker ook maar dreknederlands kon noem; dit is in elk geval uitgeskel as ’n kombuistaal.

Engels as hoftaal logiese voorstel …

Jan Rap 2013-04-15 Indien, egter, 'n Afrikaanssprekende persoon by sy volle positiewe so 'n voorstel maak is daar 'n slang in die gras.

Ou omie in die winkel

Varkspek 2013-04-15 "Skielik kom ek van aangesig tot aangesig te staan voor 'n verslonsde ou omie, grys aan die slape, yl grys baard en bebril."

Lesersresensie: Aan die stuur

Christo van der Rheede 2013-04-12 "Ook vir Jan Alleman bied die skrywer ’n bladsy-vir-bladsy-lekkerleeservaring oor sy persoonlike wedervaringe, die intriges van die handelswêreld, die impak daarvan, asook die rol van mentors op sy lewe."

Regter verstaan nie taaldiversiteit nie

Jacques van der Elst 2013-04-12 Die Afrikaanse Taalraad verskil ernstig van Regter Cynthia Pretorius se pleidooi voor die Regterlike Dienskommissie dat Engels maar die enigste hoftaal in Suid-Afrika moet wees.

Asara Wines on the Taste of Cape Town Festival

Pete Gottgens, Naomi Meyer 2013-04-12 "The variety of gourmet burgers, wrapped to enjoy on the go, will be available in exciting flavours ranging from caviar to marinated chicken with coriander, lemon, ginger and a hint of chilli; foie gras and sundried tomato; as well as mushroom and truffle."

Die Israeliete (Jode)

CorneliusHenn 2013-04-11
Ek vra dan: Het God miskien sy volk verstoot?

F Marx se kommentaar onderaan Angus se brief

Jan Rap 2013-04-11 Nou is daar enige van julle by julle volle verstand wat dink 'n Engelsman sal ooit sy taal so verkrag?

Waarheid

CM 2013-04-11 Waarheid is nie iets wat gesoek kan word nie.
Dit is altyd daar om te ervaar.
Wat knaend gesoek word is nuwe maniere om mekaar te belieg.

Ruimtespieël vir Brianvds

Panda 2013-04-11 Ek sluit twee foto’s van my ruimtespieël in.

Antwoord vir Angus oor sy 'Lewende Taal'-brief

Jan Rap 2013-04-11 Ek stem nie saam dat dit nogal dink kos om jou eie taal te praat nie.
Top