Foto's: André P Brink-gedenkuur by US Woordfees

  • 0

Die US Woordfees se skrywersprogram is vanjaar afgesluit met 'n gedenkuur vir André P Brink. Bekende medeskrywers en mense wat na aan Brink was, het uit sy werk voorgelees.

Kerneels Breytenbach, voorsitter van PEN Afrikaans

Karina Szczurek

Sonja Brink

Naas Steenkamp

Abraham Phillips

Willemien Brümmer

Abraham H de Vries

Pieter J Fourie

Antjie Krog

Ingrid Winterbach

Bettina Wyngaard

Hettie Scholtz

Danie Marais, bestuurder van PEN Afrikaans, het aangekondig dat PEN Afrikaans met 'n gespreksreeks begin waarvan die eerste 25 Maart by die Breytenbach Sentrum op Wellington plaasvind. By dié geleentheid word daar gesels oor die betrokke skrywer, met Kennis van die aand as uitgangspunt. Breyten Breytenbach en Adam Small het reeds aangedui dat hulle die aand sal bywoon.

Foto's © Naomi Bruwer

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top