LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Bettina Wyngaard2014-07-25"Ek weet nie of ’n skoenlapper wat in Kanada haar vlerke klap, ’n sikloon in Thailand veroorsaak nie. Wat ek wel weet, is dat ’n mortier geskiet in Oekraïne talle voorkombare sterftes in Afrika waarborg."
Naomi Meyer, Louis Awerbuck, Lise Swart2014-07-24Wie is ek? het pas as boek by Naledi verskyn en Louis en Lise vertel vir Naomi Meyer waarom hulle dink daar's 'n ongemaklike vraag wat elke mens op aarde behoort te antwoord.
Koos Kombuis2014-07-24"In die lig hiervan maak die SAUK se besluit om die Afrikaanse nuusbulletins te skuif na ’n kanaal met ’n veel kleiner kykerstal hoegenaamd geen sin nie. Waarom krap waar dit nie jeuk nie?"
Alettie van den Heever2014-07-23"In Queste del Saint Graal word die 'aardse' ridders immers veroordeel vir hulle onvermoë om hulle tot die geestelike ridderskap te bekeer. Verder word hulle met ’n avontuurlose soektog gestraf."
Corine du Toit, Sandra Vaughn2014-07-22Corine du Toit en Sandra Vaughn, draaiboekskrywers van Alles wat mal is, ’n nuwe romantiese komedie, het saam-saam Ilza Roggeband se vrae beantwoord oor die skryf van die fliek wat op ’n kortverhaal deur Deon Meyer gegrond is.
Chris Broodryk2014-07-22"Die verwerkingsproses maak voorts voorsiening vir die draaiboekskrywer om ’n eie stem te ontwikkel, wat nodig is vir enige verwerking om te slaag. Die verwerkingsproses moet moontlikhede ontsluit, nie kreatiwiteit en vryheid inperk nie."
Alettie van den Heever2014-07-22"Felski maak die opmerking dat ons taal van kritiek meer gesofistikeerd en wesentlik as ons taal van regverdiging is. Met hierdie boek lewer sy ’n verfrissende bydrae tot laasgenoemde."
Barbara Wildenboer, Lien Botha2014-07-21Die visuele kunstenaar Barbara Wildenboer swem saam met reuse tussen die papierbootjies. Lien Botha vra haar uit oor haar ondersoeke van die fisieke en metafisiese wêrelde.
Gustaf Pienaar2014-07-21Die fontein in Kaapstad by die verkeersirkel waar Hans Strijdomlaan by die Heerengracht en Adderleystraat aansluit was op 22 Julie 1960 die onderwerp van 'n hofsaak in die Kaapse hooggeregshof.
Kobus du Preez, Naomi Meyer2014-07-17Kobus du Preez, 'n argitek en dosent van Bloemfontein, gesels met Naomi Meyer oor OPENlab 2014 by vanjaar se Volksblad en Kovsies se Vryfees.
Gustaf Pienaar2014-07-17As kinders 'n egskeidingswapen word, kan die dinamiet ontplof. Lees wie is in hierdie hofsaak van 1983 tydens só 'n familiegeveg noodlottig gewond.
Karina Magdalena Szczurek2014-07-17"A signature is what defines you." Karina Szczurek, who completed her PhD on Nadine Gordimer’s post-apartheid writing, writes an In Memoriam contribution and shares a personal photo of Gordimer's signature.
Jason Lloyd2014-07-16Want hoe het Russel Botman gesê? "Word ’n meningsvormer vir ’n beter toekoms, ’n leier vir geregtigheid, ’n leier vir waardigheid vir almal."