Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Carnegie Hall wink vir Stellenbosse Studentekerkkoor
2014-05-27 Waarom kan iemand wat hier lees, daaraan dink om die koor se droom te help vervul? Louis van der Watt vertel.Student protest action on the rise
2014-05-22 "Crimes both violent and malicious in nature are on the rise, but Stellenbosch University student activists are rising in resistance along with it."Die Bybel as produk van sy tyd
2014-05-22 "Ons vergeet dikwels dat slegs ’n klein handjievol mense in die antieke tye kon lees en skryf ... Die skrifgeleerdes was ’n elitistiese akademiese klas – meestal kon nie eens die koning lees en skryf nie."Rooi verkoop die skildery én die party
2014-05-21 Kunskenner Pieter Swanepoel besin oor die rooi baret.Booktown Richmond's BookBedonnerd Festival 2014
2014-05-21 Darryl David tells Naomi Meyer about Booktown Richmond, the very centre of the literary universe in the Great Karoo.Beveg depressie – en leef voluit!
2014-05-21 Alta Cloete het pas 'n boek oor depressie geskryf. Sy praat met Naomi Meyer oor dít waaroor mense nie graag gesels nie.Onderhoudend: Ilse Feinauer en Elzet Kirsten
2014-05-21 "As die Engels alleen gelees word, omdat dit 'uit die Afrikaans gespruit' het, sal dit soms dalk wees soos om na ’n driedimensionele film te kyk sonder ’n 3D-bril, maar daar is steeds baie uit die bundel te put as slegs een taal in ag geneem word."Zirk van den Berg vertel van Halfpad een ding
2014-05-20 Woon jy oorsee of ken jy iemand wat daar woon? Was jy betrokke in 'n oorlog? Halfpad een ding sal tot jou spreek.Jeugdige ontoerekeningsvatbaarheid
2014-05-20 Wanneer kan 'n kind voor die reg vir sy dade verantwoordelik gehou word?Liefdesteleurstelling met my grassnyer
2014-05-20 Die vonk van ons eerste liefde is net nie meer daar nie.Die spook van Uniondale
2014-05-19 "Wie onthou nog die storie van die Uniondale-spook? Die dame wat grusaam verongeluk het terwyl sy op pad was om te gaan trou."Amanda Strydom vertel van 'n Vuur gevang in glas
2014-05-19 Ekstra vertoning! 'n Vuur gevang in glas word aangebied by Die Boer-teater in Durbanville op 29 Julie 2014. Hier is 'n onderhoud met Amanda Strydom.Eet en leer jou slim, Hantam Hoërskool!
2014-05-16Hantam Hoërskool het 'n 82%-matriekslaagsyfer, maar wil 100% behaal. Sonja Squires vertel hoe haar breingebaseerde voedings- en leerproses hulle help.
Lindiwe Mazibuko bedank
2014-05-14 "Mazibuko se skielike bedanking as parlementêre leier van die DA het vriend en vyand op die politieke toneel onkant betrap."Die digters dans in Observatory
2014-05-14 Hier is foto's van die Pirogue at Night-geleentheid wat voor die Dansende Digtersfees in Observatory plaasgevind het.C Louis Leipoldt’s orientation
2014-05-12 There has been speculation over the decades about the sexual orientation of the Afrikaans poet C Louis Leipoldt.Uit die argief: WKOD loods proefprojek om meertaligheid in laerskole te bevorder
2014-05-12Tien Kaapse skole het vanjaar begin om isiXhosa-lesse vir graad 1’s aan te bied as deel van ’n proefprojek om meertaligheid in Wes-Kaapse laerskole te bevorder.
