Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Stuur jou film vir die kykNET Silwerskermfees 2014
2014-06-04 Is jy 'n aspirantfilmmaker? Inskrywings vir vanjaar se kykNET Silwerskermfees is oop – maar sluit binnekort.Winde van veranderinge by kykNET
2014-06-04 Nuwe aanstellings is onlangs by kykNET gemaak. En nou lýk kykNET ook anders.Onderhoudend: Susan Smith
2014-06-04 "Daar bestaan wêreldwyd ’n toenemende sensitiwiteit vir die omgewing, aangevuur deur waarskuwings oor die mens se invloed op ons planeet en sy hulpbronne en die reeds onomkeerbare vlakke van aardverwarming."Valiant Swart kuier by die WAT
2014-06-04 Valiant Swart, een van die voorste Afrikaanse liedjieskrywers van die afgelope twintig jaar, is op Vrydag, 6 Junie die gas by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Woordpret.In Memoriam: Stefans Grové
2014-06-04 Lees hierdie omvattende huldeblyk aan Stefans Grové, saamgestel deur Bertha Spies.Enkele persoonlike herinneringe aan prof Stefans Grové
2014-06-04 Gerrit Jordaan skryf 'n huldeblyk vir Stefans Grové.Afrikaans is 100 jaar lank ’n amptelike onderrigtaal
2014-06-04Gerda Odendaal het by die US tydens die middaguur met Eldridge Jason oor die onderwerp gesels.
